Cifra de Liefling - Steve Hofmeyr
Veja os acordes de Liefling, de Steve Hofmeyr, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Steve Hofmeyr →
Primeiro acorde: D 10 acordes identificados
Intro
D C Am D
[Verso 1]
G
Jy weet,
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie,
C
Jy weet,
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie,
Dit weet jy goed.
[Refrão]
G
Liefling,
Kan ons nie maar vergeet en vergewe,
C
Liefling,
Ek kan nie sonder jou verder lewe,
Dit weet jy goed.
[Verso 2]
G
Jy weet,
Dat ou herinnerings nooit vergaan nie,
C
Jy weet,
Dat niemand ooit in jou plek kan staan nie,
Dit weet jy goed.
[Refrão]
G
Liefling,
Kan ons nie maar vergeet en vergewe,
C
Liefling,
Ek kan nie sonder jou verder lewe,
Dit weet jy goed.
[Ponte]
G C G
Nou's die tyd moenie wag,
Want ek verlang elke dag,
G C G
Hier's my hart neem dit nou,
G D C D
Hier's my hart net vir jou . . ..
Interlude
D C Am D D#
[Verso 3]
G#
Jy weet,
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie,
C#
Jy weet,
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie,
Dit weet jy goed.
[Refrão]
G#
Liefling,
Kan ons nie maar vergeet en vergewe,
C#
Liefling,
Ek kan nie sonder jou verder lewe,
Dit weet jy goed.
[Ponte]
G# C# G#
Nou's die tyd moenie wag (Moenie wag),
Want ek verlang elke dag (Verlang elke dag),
G# C# G#
Hier's my hart neem dit nou (Neem dit nou),
G# D# C# D#
Hier's my hart net vir jou . . ..
Interlude
D# C# A#m D#
[Verso 4]
G#
Jy weet,
Dat ek nie sonder jou kan bestaan nie,
C#
Jy weet,
Dat jy ook nie alleen kan bestaan nie,
Dit weet jy goed.
Outro
G#
Liefling,
Kan ons nie maar vergeet en vergewe,
C#
Liefling,
Ek kan nie sonder jou verder lewe . . .,
Liefling jy weet (oooh)
G# C# G#
(Ooooh . . .)
G# Fm C# Bbm G#