CifraNET Músicas para MISSAcomunidade
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Utilize grátis o repertório pronto para Missa de 04/10/2026 (27º Domingo do Tempo Comum - Ano A)

Laaste Song - Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Laaste Song - Steve Hofmeyr

Veja os acordes de Laaste Song, de Steve Hofmeyr, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Steve Hofmeyr →

Primeiro acorde: G 6 acordes identificados
Intro
G D Em C
 
[Verso 1]
G D
Al was die laaste plek in die wêreld,
Em7 C
Die laaste plek in die son,
G D
En die sterre hardloop die nag in,
Em7 C
Om van alles weg te kom,
C G
En as die langste pad in die wêreld,
Em7 D
My liefling na jou toe lei,
C Em D
En as die laaste plek daar langs jou is,
C G
Is dit die beste plek vir my.
 
[Refrão]
G D
Vat die son vat die maan,
Em C
Vat die sterre met jou saam,
G Dsus4
As dit die laaste plek in die wêreld is,
C D G
Sal ek hier langs jou staan.
 
[Verso 2]
G Dsus4
En as die suurstof hier te dun raak,
Em C
En die einde wink daar voor,
G Dsus4
Moenie een sekonde wegkyk nie,
Em C
Want ek lewe in jou oe,
C G
En as my laaste kans in die wêreld,
Em7 D
Iets is wat ek mag se,
C Em D
En as my laaste klank een woord is,
C G
Sal jou naam op my lippe lê.
 
[Refrão]
G D
Vat die son vat die maan,
Em C
Vat die sterre met jou saam,
G Dsus4
As dit die laaste plek in die wêreld is,
C D G
Sal ek hier langs jou staan.
 
Outro
G
(Vat die son), vat die son,
Dsus4
(Vat die maan), vat die maan,
Em C
(Vat die sterre met jou saam),
G Dsus4
As dit die laaste plek in die wêreld is,
C D G
Sal ek hier langs jou staan,
G G G
Sal ek hier langs jou staan.

🎸 Continue tocando

Steve Hofmeyr
Acordes usados nesta música