CifraNET Músicas para MISSAcomunidade
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Utilize grátis o repertório pronto para Missa de 04/10/2026 (27º Domingo do Tempo Comum - Ano A)

N Pa Se Hart - Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de N Pa Se Hart - Steve Hofmeyr

Veja os acordes de N Pa Se Hart, de Steve Hofmeyr, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Steve Hofmeyr →

Primeiro acorde: G 7 acordes identificados
BPM: 130
 
Intro
G
Em D/F# G
C D G G Gadd11 G
 
[Verso 1]
G D
Al sien jy nie die tuine en die treine,
G
Of die stad van Jakaranda soos hy was,
Em D
Die bitter mooi van Hatfield Square wat wemel,
G
Soos die mense samesyn tot laat in die nag,
C D
En al ken jy nie 'n wêreld waar,
Bm C
Die mense op wil staan,
G D G Gadd11 G
Glo ek jy sal eendag kan.
 
[Refrão]
G G G
En ek sal jou beskerm as jy bang raak,
G D/F# Em D C
En die stemme in die donker vir jou stil maak,
Bm C
Maar die vlamme van die brand sal jou nie aanraak,
D Gadd11 G
Want elke pa se hart, geskryf in wit en swart.
 
Interlude
Em D/F# G
C D G G Gadd11 G
 
[Verso 2]
G D
Al hoor jy nie 'n stem vol hoop en leiding,
G
En al sien jy nie 'n voorbeeld wat volg,
Em D
Nie 'n nuusberig oor damme wat oorloop,
Em
Of 'n volk wat vir sy medemens wil sorg,
C D
En al sien jy nie 'n wêreld waar,
Bm C
Die slegte goed vergaan,
G D Gadd11 G
Glo ek jy sal eendag kan,
 
[Refrão]
G G G
En ek sal jou beskerm as jy bang raak,
G D/F# Em D C
En die stemme in die donker vir jou stil maak,
Bm C
Maar die vlamme van die brand sal jou nie aanraak,
G D Gadd11 G
Want elke pa se hart, geskryf in wit en swart.
 
[Ponte]
D/F# Em C G
Weet jy hoe ek bid vir jou en huil vir jou, my kind?
D Em C G D/F# Em
Wêreld wat ons eens geken het, weggewaai deur winde van verandering,
Em D
Die winde wat die brande bring,
Gadd11 G
Jou stem sal eendag saam kan sing,
 
[Refrão]
G G G
En ek sal jou beskerm as jy bang raak,
G D/F# Em D C
En die stemme in die donker vir jou stil maak,
Bm C
Maar die vlamme van die brand sal jou nie aanraak,
D G Gadd11 G
Want elke pa se hart, geskryf in wit en swart.
 
Outro

G D/F# Em
Em D/F# G
C D G G Gadd11 G
Geskryf in wit en swart.

🎸 Continue tocando

Steve Hofmeyr
Acordes usados nesta música