CifraNET Músicas para MISSAcomunidade
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Utilize grátis o repertório pronto para Missa de 04/10/2026 (27º Domingo do Tempo Comum - Ano A)

Die Bloubul - Steve Hofmeyr

Steve Hofmeyr
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Die Bloubul - Steve Hofmeyr

Veja os acordes de Die Bloubul, de Steve Hofmeyr, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Steve Hofmeyr →

Primeiro acorde: D 6 acordes identificados
BPM: 130
 
Intro
D A Em D
D G D A D
D D
D D
 
[Verso 1]
D A
Die blou bul eet nie van die vloer af nie,
G D
Die blou bul weet nie van verloor af nie,
D G
Die blou bul sukkel nie sy roer af nie,
D A D
Nou vra jy my vir wie ek skree,
 
[Refrão]
D A
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul,
A D
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul,
D7 G
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul,
D A
Laat staan die Sharks en die Leeus,
G D
En die hele blêrrie spul.
 
[Verso 2]
D A
Die blou bul tjank nie by sy pa hulle nie,
G D
Die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie,
D G
Die blou bul tjank nie by die pale nie,
D A D
Nou vra jy my vir wie ek skree.
 
[Refrão]
D A
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul,
A D
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul,
D7 G
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul,
D A
Laat staan die Sharks en die Leeus,
G D
En die hele blêrrie spul.
 
[Verso 3]
D A
Die blou bul rol hom nie 'n mielie nie,
G D
Die blou bul kan hom ook nie kielie nie,
D G
Die blou bul is hy nie 'n bielie nie,
D A D
Nou vra jy my vir wie ek skree.
 
[Verso 4]
D A
Ek roep vir Frik du Preez, hy sal my hoor,
Em D
Ek vra vir Thys Lourens, bly op my spoor,
D G
En gee vir Naas Botha, hy stop hom oor,
D A D
Nou vra jy my vir wie ek skree.
 
[Verso 5]
D A
Ek sit vir Fanie voor, kan jy hom vang,
Em D
Ek het vir Rubin ook, maak hy jou bang,
D G
Vat Uli Schmidt jou vas, los jy jou man,
D A D
Nou vra jy my vir wie ek skree.
 
[Verso 6]
D A
Ek pas vir Moaner uit kan jy hom vat,
Em D
Na Hansie Brewis toe, hy's gans te glad,
D G
Ek pass vir Josie uit, jy maak jou nat,
D A/C# D
Nou vra jy my vir wie ek skree.
 
[Verso 7]
D A
Die blou bul eet nie van die vloer af nie,
G D
Die blou bul weet nie van verloor af nie,
D G
Die blou bul sukkel nie sy roer af nie,
D A D
Nou vra jy my vir wie ek skree,
 
[Refrão]
D A
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul,
A D
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul,
D7 G
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul,
D A
Laat staan die Sharks en die Leeus,
G D
En die hele blêrrie spul.
 
[Refrão]
D A
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul,
A D
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul,
D7 G
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul,
D A
Laat staan die Sharks en die Leeus,
G D
En die hele blêrrie spul.
 
[Refrão]
D A
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul,
A D
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul,
D7 G
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul,
D A
Laat staan die Sharks en die Leeus,
G D
En die hele blêrrie spul.
 
Outro
D A
Ek skree nie WP nie, ek bly 'n bul,
A D
Ek skree nie OP nie, ek bly 'n bul,
D7 G
Ek skree nie Vrystaat nie, ek bly 'n bul,
D A
Laat staan die Sharks en die Leeus,
G D
En die hele blêrrie spul.

🎸 Continue tocando

Steve Hofmeyr
Acordes usados nesta música