Cifra de Kaapse Draai - Steve Hofmeyr
Veja os acordes de Kaapse Draai, de Steve Hofmeyr, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Steve Hofmeyr →
Primeiro acorde: C 14 acordes identificados
Intro
C Gadd11 G Am7 F
Dm Am7 G Gadd11
[Verso 1]
F G C Em
Daar's geen wyer draai as 'n Kaapse draai,
Dis die langpad om en dis swaar gelaai,
Dit help 'n hart wat skielik wil vergeet.
[Verso 2]
Daar's geen wyer draai as 'n Kaapse draai,
In die stert wind van die witborskraai,
Tot Tafelberg my van jou laat vergeet.
[Pré-Refrão]
Am7 F
Aai, aai, die witborskraai,
Dm7 G
Hiervandaan na Mosselbaai maar,
[Refrão]
C G Am7 F
Maak jy jou oë toe as ons soen . . .,
Of loer jy oor my skouer,
Na iemand 'n bietjie ouer as wat ek is,
C G Am7 F
Maak jy jou oë toe as ons soen . . .,
Of dwaal jy weg oor paaie,
Dm7 Am7 G Gadd11 G
Maak jou hart weer draaie in die Kaap.
[Verso 3]
Daar's geen wyer draai as 'n Kaapse draai,
Dit's die groot Suid-oos wat jou hart wegwaai,
Ons liefde hang aan die kabelkar se spoor.
[Verso 4]
Daar's geen wyer draai as 'n Kaapse draai,
Dis die beste plek om jou af te laai,
As jy my uit my arms wil verloor.
[Pré-Refrão]
Am7 F
Aai, aai, die witborskraai,
Dm7 G
Hiervandaan na Mosselbaai maar,
[Refrão]
C G Am7 F
Maak jy jou oë toe as ons soen . . .,
Of loer jy oor my skouer,
Na iemand 'n bietjie ouer as wat ek is,
C G Am7 F
Maak jy jou oë toe as ons soen . . .,
Of dwaal jy weg oor paaie,
Dm7 Am7 G Gadd11 G
Maak jou hart weer draaie in die Kaap.
[Pré-Refrão]
Am7 F
Aai, aai, die witborskraai,
Dm7 G G#
Hiervandaan na Mosselbaai . . .,
[Refrão]
C# G# Bbm7 F#
Maak jy jou oë toe as ons soen . . .,
Of loer jy oor my skouer,
Na iemand 'n bietjie ouer as wat ek is,
C# G# Bbm7 F#
Maak jy jou oë toe as ons soen . . .,
Of dwaal jy weg oor paaie,
D#m/F# Bbm G#
Maak jou hart weer draaie in die Kaap.
Outro
C# G# Bbm7 F#
Maak jy jou oë toe as ons soen . . .,
Of loer jy oor my skouer,
Na iemand 'n bietjie ouer as wat ek is,
C# G# Bbm7 F#
Maak jy jou oë toe as ons soen . . .,
Of dwaal jy weg oor paaie,
D#m/F# Bbm G#
Maak jou hart weer draaie in die Kaap . . ..
Outro
C# G# Bbm F# D#m/F# Bbm G#
F# G# C#