Wat Van Liefde - Juanita Du Plessis

Wat Van Liefde

View chords used in this chart
Intro:
D G
D Dsus4 D
 
[Verso 1]
Dsus4 D G D Dsus4 D
So baie keer wonder ek hoekom ek nog hier moet wees,
Dsus4 D G D Dsus4 D
Die wêreld lê stukkend en ek weet nie hoe dit ooit kan genees,
Dsus4 A G D Dsus4 D
Maar ek weet in al die seer kan jy maklik jou fokus verloor,
Dsus4 A G A Asus4 A
In die stilte van jou hart sal jy altyd die antwoorde hoor.
 
[Refrão]
G
Eks hier vir n rede eks hier om te bly,
D
Tot Hy my kom haal,
A
Sal ek aanhou baklei vir vrede,
G D Dsus4 D
En liefde wat nooit mag verdwyn,
Dsus4 G
As almal net stil bly en niemand wil praat,
D
Sal woede bly groei en harte bly hard,
A G D Dsus4 D
Sê my wat het van liefde geword.
 
[Verso 2]
Dsus4 D G D Dsus4 D
Verstom kyk ek rond want ek sien die duiwel is los,
Dsus4 D G D Dsus4 D
Dis elkeen vir homself en dit maak ook nie saak wat dit kos,
Dsus4 A G D Dsus4 D
Maar ek weet daar waar lig is sal die duisternis nooit kan bestaan,
Dsus4 A G A Asus4 A
En lig is om lief te hê dis hoekom ek hier bly staan.
 
[Refrão]
G
Eks hier vir n rede eks hier om te bly,
D
Tot Hy my kom haal,
A
Sal ek aanhou baklei vir vrede,
G D Dsus4 D
En liefde wat nooit mag verdwyn,
Dsus4 G
As almal net stil bly en niemand wil praat,
D
Sal woede bly groei en harte bly hard,
A G D Dsus4 D
Sê my wat het van liefde geword.
 
Instrumental:
G D
A G D Dsus4 D
 
[Refrão]
G
Eks hier vir n rede eks hier om te bly,
D
Tot Hy my kom haal,
A
Sal ek aanhou baklei vir vrede,
G D Dsus4 D
En liefde wat nooit mag verdwyn,
Dsus4 G
As almal net stil bly en niemand wil praat,
Bm
Sal woede bly groei en harte bly hard,
A G D Dsus4 D
Sê my wat het van liefde geword, (wat het wan liefde geword).
A G D Dsus4 D
Sê my wat het van liefde geword, (wat het wan liefde geword).
 
Outro:
Dsus4 D G D Dsus4 D
So baie keer wonder ek hoekom ek nog hier moet wees.

How to play Wat Van Liefde

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is D. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Juanita Du Plessis

Advertisement
Advertisement