Ruk Die Dam
View chords used in this chart
Intro
E E
E E
[Verso 1]
E E E
Al my vriende kom luister gou,
E E
Die aap is uit die mou,
E E
Ek het hom baie mooi gevra,
E A B7
Hy sê toe net awe-e-e-e, eks daar,
A E E
Sê my net wanneer en waar.
[Verso 2]
E E
Al my aandag het ek in matriek gegee,
E E
Aan haar poster teen my deur,
E E
Op mengelmoeskardoes gerock,
E A
En Skarumba was my ja-a-a-m,
A E E
Oh flip, en so het ek matriek gepluk.
[Refrão]
A
Maar niks kon ons keer,
Saam maak ons die party seer,
A
Want ons ruk uit, ons ruk die dam,
E
Ons ruk uit, onder die eend se umm uit,
C#m
Net vir vanaand . . .,
A E
Pak uit, ja al die voete ons pak uit,
B7
Ons vat hierdie ding nou en uit,
C#m
Net vir vanaand . . .,
A E C#m
Net vir vanaand . . .,
A E C#m
Net vir vanaand . . ..
[Verso 3]
E
Nou sy parmantigheid,
E
Dit laat jou net een keer kyk,
E
Dis n erg aansteeklikheid,
E A B7
As hy jou al sy mo oo oo oves kom wys,
E E
Dis Snotkop in die huis.
[Verso 4]
E E
By die werk kry ek mooi niks te doen,
E E
Juanita is op Youtube,
E E E
Die kantoor op Patayo afgebreek,
E A
Hambamba was my Ja-a-a-m,
B7 E E
Oh crap en so verloor ek toe my werk.
[Refrão]
A
Maar niks kon ons keer,
Saam maak ons die party seer,
A
Want ons ruk uit, ons ruk die dam,
E
Ons ruk uit, onder die eend se umm uit,
C#m
Net vir vanaand . . .,
A E
Pak uit, ja al die voete ons pak uit,
B7
Ons vat hierdie ding nou en uit,
C#m
Net vir vanaand . . .,
A E C#m
Net vir vanaand . . .,
A E C#m
Net vir vanaand . . ..
[Ponte]
A
Ek sê ooh kom sê vir my,
A
Kan ek lekke saam met jou in jou ou volla ry,
A
Sy sê ooh kom klim maar in
E
Dan drop ons hierdie ding net soos n Disprin,
A
Ek sê ooh is n lekke ding,
E
Jy laat my sommer net soos n kaalvoetkind,
E
Sy sê ja laat ek jou wys,
Spring in dan raak ons cool soos Koos Kombuis.
[Refrão]
A
Want ons ruk uit, ons ruk die dam,
E
Ons ruk uit, onder die eend se umm uit,
C#m
Net vir vanaand . . .,
A E
Pak uit, ja al die voete ons pak uit,
B7
Ons vat hierdie ding nou en uit,
C#m
Net vir vanaand . . .,
[Refrão]
A
Want ons ruk uit, ons ruk die dam,
E
Ons ruk uit, onder die eend se umm uit,
C#m
Net vir vanaand . . .,
A E
Pak uit, ja al die voete ons pak uit,
B7
Ons vat hierdie ding nou en uit,
C#m
Net vir vanaand . . .,
A E C#m
Net vir vanaand . . .,
A E C#m
Net vir vanaand . . ..
Outro
A
Hey hey . . .,
E
Hey hey . . ..
How to play Ruk Die Dam
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.