Stem In Die Stilte
View chords used in this chart
Intro
C
F C G Am
F C G C
[Verso 1]
C G C
Die horison het oop gevou voor my, oor my,
C G C
Die somer wind het jou in gedra en neer gesit reg voor my.
C G C
My stofpad kry die groenigheid by jou, oor jou,
C G C
Die Suiderkruis in jou hart wys my die plek wat ek onthou.
[Refrão]
C F C
Jys die stem in die stilte wat agter bly,
G Am7
Na al die storms en die reën om my,
F C
Jy hou die plek waar my hart wil rus,
G Am7
Net jy weet wie ek werklik is,
F C
Die stem in die stilte wat agter bly,
G C C
Na al die nag se geraas om my.
[Verso 2]
C G C
n oase in die droë woestyn is jy vir my,
C G C
In die holte van jou arms is waar my hart weer water kry,
C G C
Hierdie swerwer het n huis gekry in jou langs jou,
C G C
My voete ken die spore na, jy wat my regop hou.
[Refrão]
C F C
Jys die stem in die stilte wat agter bly,
G Am7
Na al die storms en die reën om my,
F C
Jy hou die plek waar my hart wil rus,
G Am7
Net jy weet wie ek werklik is,
F C
Die stem in die stilte wat agter bly,
G C C
Na al die nag se geraas om my.
[Ponte]
F C
Daar waar my hart weer sy ritme kry,
G Am
Jys die krag wat hier in my bly,
F C
Daar waar my siel weer sy rus plek kry,
G Am
Daar lê jou spore hier binne my.
Outro
F C
Jys die stem in die stilte wat agter bly,
G Am7
Na al die storms en die reën om my,
F C
Jy hou die plek waar my hart wil rus,
G Am7
Net jy weet wie ek werklik is,
F C
Die stem in die stilte wat agter bly,
G Am
Na al die nag se geraas om my,
F C
Jys die stem in die stilte wat agter bly,
G C C
Na al die nag se geraas om my.
How to play Stem In Die Stilte
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is C. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.