Ware Vriende
View chords used in this chart
Intro
D D A A A D
[Verso 1]
D D
Ek wil net dankie sê vir vriende
A
wat by jou staan deur alles heen
A A
Wanneer jy lag en jy gelukkig voel
A D
maar ook in hartseer so maklik ween
[Refrão]
G D
Ware vriende is so kosbaar
A A7 D G
meer werd as goud en silwer
G D A
Hul sal jou dra terwyl jy swak is
A A7 D
en nooit die rug op jou sal keer
[Verso 2]
D
So baie mense sal te maklik
A
oor nietighede met jou praat
Maar sodra dit God se dinge raak
D
sal hulle jou gou gou stilmaak
[Refrão]
G D
Ware vriende is so kosbaar
A A7 D G
meer werd as goud en silwer
G D A
Hul sal jou dra terwyl jy swak is
A A7 D
en nooit die rug op jou sal keer
{Instrumental}
G D A D
[Refrão]
G D
Ware vriende is dun gesaai
A A7 D G
sal dieper dinge met jou deel
G D
As jy graag oor God wil praat
A A7 D G
sal jy hul nooit nie kan verveel
[Refrão]
G D
Ware vriende is so kosbaar
A A7 D G
meer werd as goud en silwer
G D A
Hul sal jou dra terwyl jy swak is
A A7 D
en nooit die rug op jou sal keer
How to play Ware Vriende
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is D. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.