Die Branders Kom
View chords used in this chart
[Intro ]
Asus4 A E A
hmmmmm
[Verso 1]
D A
Ek staar uit oor die see
D A
Terwyl die branders breek
E
Wit skuim om my voete
A Asus4
Terug, terug, dan weer
A
En weer, en weer
Bm7 A
Kom en gaan die water
E
Eindelose spoel
A
Wat my stil hou
[Pré-Refrão]
A
Soms is dit woes
E
Soms is dit wild
Soos hoë branders
A
Wat my meevoer
Teen die rotse
D
Van die lewe
A
Maar U roep my in
F A
Na U vrede
[Refrão]
A
Kom branders kom
D
En spoel my skoon
Bring terug die kalmte
E
Hier binne my
Neem die storms weg
Tot in die diep
D
Waar dit verdwyn
A
En nie terugkeer
Kom branders kom
E A D A
En spoel my skoon(kom branders kom)
E A
Neem weg die seer
[Verso 2]
Soms is dit stil
D A
Soos sagte water
E
Wat om my vou
A
En my weer dra
Dan voel ek U hand
D A
In die diepste brand
E
Die rouheid sak
A
Die pyn maak plek
[Pré-Refrão]
A
Soms is dit woes
E
Soms is dit wild
Soos hoë branders
A
Wat my meevoer
Teen die rotse
D
Van die lewe
A
Maar U roep my in
F A
Na U vrede
[Refrão]
A
Kom branders kom
D
En spoel my skoon
Bring terug die kalmte
E
Hier binne my
Neem die storms weg
Tot in die diep
D
Waar dit verdwyn
A
En nie terugkeer
Kom branders kom
E A D A
En spoel my skoon(kom branders kom)
E A
Neem weg die seer
[Ponte]
D
Tot in die dieptes
A
Van die see
E
Waar swaar verdwyn
A
En ligter word
D
Was my gedagtes
A
Maak my nuut
E
Vat weg die wond
A A#
Vat weg die wond
[Refrão]
A#
Kom branders kom
D#
En spoel my skoon
Bring terug die kalmte
F
Hier binne my
Neem die storms weg
Tot in die diep
D#
Waar dit verdwyn
A#
En nie terugkeer
Kom branders kom
F A# D# A#
En spoel my skoon(kom branders kom)
F A#
Neem weg die seer
How to play Die Branders Kom
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is Asus4. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.