🔥 Busque músicas, artistas e receba novidades do CifraNET direto no celular. 🚀 ENTRAR NO BOT DO CIFRANET
Cifra interativa
P

Ware Vriende

♥

Pieter Cloete

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro D D A A A D [Verso 1] D D Ek wil net dankie sê vir vriende A wat by jou staan deur alles heen A A Wanneer jy lag en jy gelukkig voel A D maar ook in hartseer so maklik ween [Refrão] G D Ware vriende is so kosbaar A A7 D G meer werd as goud en silwer G D A Hul sal jou dra terwyl jy swak is A A7 D en nooit die rug op jou sal keer [Verso 2] D So baie mense sal te maklik A oor nietighede met jou praat Maar sodra dit God se dinge raak D sal hulle jou gou gou stilmaak [Refrão] G D Ware vriende is so kosbaar A A7 D G meer werd as goud en silwer G D A Hul sal jou dra terwyl jy swak is A A7 D en nooit die rug op jou sal keer {Instrumental} G D A D [Refrão] G D Ware vriende is dun gesaai A A7 D G sal dieper dinge met jou deel G D As jy graag oor God wil praat A A7 D G sal jy hul nooit nie kan verveel [Refrão] G D Ware vriende is so kosbaar A A7 D G meer werd as goud en silwer G D A Hul sal jou dra terwyl jy swak is A A7 D en nooit die rug op jou sal keer