Terapie Vir Nou
View chords used in this chart
Simplificar
Afinação: E A D G B ECapotraste:
4th traste
BPM: 170
Single Released: 24 Nov 2023
Capo: 4 fret
Alternate or different capo fret positions are easily possible by using the
button below.
The chords will automatically adapt to the new capo position.
Plus 1 means capo fret position one down; minus one means capo one fret up.
Using the Transpose button can affect the placement of the chords in the line.
Small
movements of the chords on the line are possible (depends on length chord
names).
Example: To play this without capo set the transpose button at +4.
Half step down tuning set the transpose button at +5.
Capo posisie aanpassings word maklik gemaak deur die Transpose knop te gebruik.
Transponeer -1 is capo een fret hoër; Transponeer knop +1 is capo een fret
laer.
Die akkoorde word outomaties aangepas na die nuwe capo posisie.
Let asseblief daarop dat wanneer die transponeer funksie gebruik word, die
akkoorde
effens van die lyn af kan wees as gevolg van die lengte van die akkoord
name.
Bv: Speel sonder 'n capo? Stel dan die transponeer knoppie in op +4.
[Intro]
Em C G D
Jy weet dis jou besluit,
Em C
Jy’s welkom in,
G D
Jy’s welkom uit.
[Verse 1]
Em C
Dis tien teen een die laaste keer,
G
Wat ek jou moet groet,
D
So hierdie keer,
Em C G B7
Sal ek jou net so bietjie langer hou.
[Verse 2]
Em C
Dis tien teen een die laaste keer,
G
Dit moes nie so wees nie, maar,
D
Dis hoe mens leer,
Em C G B7
Ek dink die straat is kouer sonder jou.
[Pre-Chorus]
Em C G D
Jy weet dis jou besluit,
Em C
Jy’s welkom in,
G Bm
Jy’s welkom uit,
Em C G D
Jy weet dis jou besluit,
Em C G Bm
Jy’s altyd welkom hier by my.
[Chorus]
C G
Ek sou nie langer hier wou bly nie,
D Dsus2
Nie met jou nie by nie,
Em C C
En as ek weer moet terug hou…,
G G
Skryf ek oor jou,
G D D
Want dit is,
Em Em
Terapie vir nou.
[Interlude]
Em C G D
[Verse 3]
Em C
Dis tien teen een die laaste keer,
G
Wat ek aan dit dink, maar,
D
Hierdie keer,
Em C G D
Sal ek net alles goed van jou onthou.
[Verse 4]
Em C
Dis tien teen een die laaste keer,
G D
En jy lê al jou wapens neer,
Em C G D
Ek sal die ritme om jou vou,
Em C G Bm
En al my redes om jou bou.
[Pre-Chorus]
Em C G D
Jy weet dis jou besluit,
Em C
Jy’s welkom in,
G Bm
Jy’s welkom uit,
[Chorus]
C G
Ek sou nie langer hier wou bly nie,
D Dsus2
Nie met jou nie by nie,
Em C C
En as ek weer moet terug hou…,
G G
Skryf ek oor jou,
G D D
Want dit is,
Em Em
Terapie vir nou.
[Pre-Chorus]
C G
Jy weet dis jou besluit,
D Em
Jy is welkom hier by my,
C G
Al is die deur gesluit,
D Em
Jy is welkom in en uit.
[Bridge]
C G
Ek sou nie langer hier wou bly nie,
D
Nie met jou nie by nie,
Em
En as ek weer moet terug hou.
[Chorus]
C G
Ek sou nie langer hier wou bly nie,
D Dsus2
Nie met jou nie by nie,
Em C
En as ek weer moet terug hou…,
G
Skryf ek oor jou,
G D
Want dit is,
Em
Terapie vir nou.
[Outro]
C G
Ek skryf nog oor jou,
G
Want dit is,
D/F#
Terapie vir nou.
How to play Terapie Vir Nou
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.