Ten Minste Vir My
View chords used in this chart
Simplificar
Afinação: E A D G B ECapotraste: Sem capotraste
BPM: 118
Released: 15 Oct 2021
Album: Zonneblom
Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
* na een akkoord beteken akkoord één keer aanslaan.
Capo: No
[Intro]
A G
A
[Intro]
A A A G
e|-----------------------------------------------------------------------5--8---|
B|-----------------------------------------------------------------5--8---------|
G|-------0-2--2--0------------0--2--2--0------0--2--2--0--2--5--7---------------|
D|--5\--------------2--0--------------------------------------------------------|
A|----0--------------------0---------------0------------------------------------|
E|------------------------------------------------------------------------------|
| \ Slide down
[Verse 1]
A
Askies meneer sit asseblief aan die musiek,
A
Want oor ‘n uur sit ek al alweer met dronk verdriet,
C
Want haar stem is in my kop,
D A A
En in my kop praat ek ‘n ander taal.
[Verse 2]
A
Soms vergeet ek nog,
A
Jy kom hier uit my sy,
A
En soms vergeet ek nog,
A
Maar dit weet jy van my,
C
Ek het getrap in wyn en liefde,
D A A
My voete het nog steeds verdwaal.
[Pre-Chorus]
Am G
As ek ooit my koers verloor,
D C Am
Sal jy my terug kom haal?
Am Em
Want hierdie plek het my kop getoor,
D C Am
Die mense maak my mal.
[Chorus]
N.C.
Daar’s ‘n
Am G
Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my,
C
Ek speel kitaar as ek aan jou dink,
D
Om jou uit my kop te kry,
A
Ek wens jou als van die beste,
C
Maar dis genoeg vir my,
D/F# F*
So asseblief meneer sit harder die musiek,
A A Am
Ten minste vir my.
A A Am
Ten minste vir my.
[Verse 3]
A*
Askies meneer sit asseblief aan die musiek,
A*
Want sy sit vas in elke noot van hierdie lied,
C
Haar is stemme in my kop,
D A A
Maar ek sweer dis in ‘n ander taal.
[Pre-Chorus]
Am G
As ek ooit my koers verloor,
D C Am
Sal jy my terug kom haal?
Am Em
Want hierdie plek het my kop getoor,
D C Am
Die mense maak my mal.
[Chorus]
N.C.
Daar’s ‘n
Am G
Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my,
C
Ek speel kitaar as ek aan jou dink,
D
Om jou uit my kop te kry,
A
Ek wens jou als van die beste,
C
Maar dis genoeg vir my,
D/F# F*
So asseblief meneer sit harder die musiek,
A A Am
Ten minste vir my.
A A Am
Ten minste vir my.
[Chorus]
Am
Daar’s ‘n,
Am G
Stukkie van die hemel in die hel hier rondom my,
C
Ek speel kitaar as ek aan jou dink,
D
Om jou uit my kop te kry,
A
Ek wens jou als van die beste,
C
Maar dis genoeg vir my,
D/F# F*
So asseblief meneer sit harder die musiek,
A A Am
Ten minste vir my,
A A Am Am Am Am
Ten minste vir my,
A A
Ten minste vir my.
How to play Ten Minste Vir My
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.