Cifra de Terapie Vir Nou - Zaan Sonnekus
Veja os acordes de Terapie Vir Nou, de Zaan Sonnekus, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Zaan Sonnekus →
Primeiro acorde: E 11 acordes identificados
Simplificar
Afinação: E A D G B ECapotraste:
4th traste
BPM: 170
Single Released: 24 Nov 2023
Capo: 4 fret
Small
names).
laer.
akkoorde
name.
[Intro]
Em C G D
Jy weet dis jou besluit,
Em C
Jy’s welkom in,
Jy’s welkom uit.
[Verse 1]
Dis tien teen een die laaste keer,
Wat ek jou moet groet,
So hierdie keer,
Sal ek jou net so bietjie langer hou.
[Verse 2]
Dis tien teen een die laaste keer,
Dit moes nie so wees nie, maar,
Dis hoe mens leer,
Ek dink die straat is kouer sonder jou.
[Pre-Chorus]
Em C G D
Jy weet dis jou besluit,
Em C
Jy’s welkom in,
Jy’s welkom uit,
Em C G D
Jy weet dis jou besluit,
Em C G Bm
Jy’s altyd welkom hier by my.
[Chorus]
C G
Ek sou nie langer hier wou bly nie,
Nie met jou nie by nie,
En as ek weer moet terug hou…,
Skryf ek oor jou,
G D D
Want dit is,
Terapie vir nou.
[Interlude]
Em C G D
[Verse 3]
Dis tien teen een die laaste keer,
Wat ek aan dit dink, maar,
D
Hierdie keer,
Sal ek net alles goed van jou onthou.
[Verse 4]
Dis tien teen een die laaste keer,
En jy lê al jou wapens neer,
Em C G D
Ek sal die ritme om jou vou,
Em C G Bm
En al my redes om jou bou.
[Pre-Chorus]
Em C G D
Jy weet dis jou besluit,
Em C
Jy’s welkom in,
Jy’s welkom uit,
[Chorus]
C G
Ek sou nie langer hier wou bly nie,
Nie met jou nie by nie,
En as ek weer moet terug hou…,
Skryf ek oor jou,
G D D
Want dit is,
Terapie vir nou.
[Pre-Chorus]
C G
Jy weet dis jou besluit,
Jy is welkom hier by my,
C G
Al is die deur gesluit,
Jy is welkom in en uit.
[Bridge]
C G
Ek sou nie langer hier wou bly nie,
Nie met jou nie by nie,
En as ek weer moet terug hou.
[Chorus]
C G
Ek sou nie langer hier wou bly nie,
Nie met jou nie by nie,
En as ek weer moet terug hou…,
Skryf ek oor jou,
G D
Want dit is,
Terapie vir nou.
[Outro]
C G
Ek skryf nog oor jou,
G
Want dit is,
D/F#
Terapie vir nou.