Cifra de My Kreet - Bok Van Blerk
Veja os acordes de My Kreet, de Bok Van Blerk, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Bok Van Blerk →
Primeiro acorde: A 14 acordes identificados
A | E/G# | F#m | E/G#
A E/G#
Is jy gebore?
F#m D
Donker Afrika se kind
A E/G#
Voel jy verlore?
F#m D
Voel dit is nie eers jou skuld?
F#m E
Maar jy moet aanhou glo
Nooit ooit vergeet
So staan ons saam
As jy voel jy staan alleen
En almal se jy kan nie wen
As jy my vra sal ek jou dra
Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet
Jy moet weet jy's nooit alleen
Die Afrikaner het 'n stem
As jy my vra sal ek jou dra
Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet
A E/G#
Soek jy na rede?
F#m D
Om in Afrika te bly
A E/G#
Soek jy na vrede?
F#m D
Soek net die lewe in die stry
F#m E
Maar jy moet aanhou glo
Nooit ooit vergeet
So staan ons saam
As jy voel jy staan alleen
En almal se jy kan nie wen
As jy my vra sal ek jou dra
Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet
Jy moet weet jy's nooit alleen
Die Afrikaner het 'n stem
As jy my vra sal ek jou dra
Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet
Bm A E
As jy jou alles gee
Bm D E
dan gee ek meer en meer
N.C.
As jy voel jy staan alleen
As jy voel jy staan alleen
En almal se jy kan nie wen
As jy my vra sal ek jou dra
Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet
Jy moet weet jy's nooit alleen
Die Afrikaner het 'n stem
As jy my vra sal ek jou dra
Deur bloed, deur sweet, hoor jy my kreet