Cifra de Sing Afrikaner Sing - Bok Van Blerk
Veja os acordes de Sing Afrikaner Sing, de Bok Van Blerk, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Bok Van Blerk →
Primeiro acorde: C 6 acordes identificados
Intro:
N.C.
Sing, Afrikaner sing,
N.C.
Laat jou stem gehoor word,
N.C.
Laat jy nooit verdwyn,
N.C.
Afrikaner, sing.
[Verso 1]
Jy mag niks meer sê, jy is klaar gepraat,
Dis n hartseer saak wat ons almal raak,
Want die groot verraad kom van uit ons eie mense.
[Verso 2]
Want die een skeur die woorde van n ander op,
En gebruik dit net vir sy eie lot,
En hy staan vir niks, nie soos ek en jy nie.
[Pré-Refrão]
Ek weet dit sal verander,
Die wiel sal eendag draai.
[Refrão]
A D A
Sing, Afrikaner sing,
A D A
Laat jou stem gehoor word,
Laat jy nooit verdwyn,
Ooh, sing, Afrikaner sing,
A D A
As ons almal een word,
Kan ons die stilte breek,
Afrikaner sing.
[Verso 3]
En dit lyk dalk vêr, maar dis voor jou deur,
Kan jy sien hoe die wolwe mekaar verskeur,
En daar's niks my vriend, niks wat dit kan keer nie.
[Verso 4]
Want die dag sal kom dat die koning val,
En hy plek moet maak vir n generaal,
Wat hom uitoorlê, met sy eie mense.
[Pré-Refrão]
E D
Alles moet verander,
Die wiel sal eendag draai.
[Refrão]
A D A
Sing, Afrikaner sing,
A D A
Laat jou stem gehoor word,
Laat jy nooit verdwyn,
D F#m E A
Ooh, sing, Afrikaner sing,
A D A
As ons almal een word,
Kan ons die stilte breek,
Afrikaner sing.
Interlude:
Ooh ooh ooh oooh eeh ooh,
Oooh ooh, eeh ooh,
Ooh ooh ooh ooh ooh,
Oooh ooh, eeh ooh,
[Pré-Refrão]
E D
Alles het verander,
Is dit klaar te laat?
[Refrão]
N.C.
Sing, Afrikaner sing,
N.C.
Laat jou stem gehoor word,
N.C.
Laat jy nooit verdwyn,
Ooh, sing, Afrikaner sing,
A D A
As ons almal een word,
Kan ons die stilte breek,
Afrikaner sing.
Outro:
A D A
Sing, Afrikaner sing,
A D A
Laat jou stem gehoor word,
Laat jy nooit verdwyn,
Ooh, sing, Afrikaner sing,
A D A
As ons almal een word,
Kan ons die stilte breek,
Afrikaner sing.