CifraNET Músicas para MISSAcomunidade
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Utilize grátis o repertório pronto para Missa de 04/10/2026 (27º Domingo do Tempo Comum - Ano A)

Voetspore - Bok Van Blerk

Bok Van Blerk
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Voetspore - Bok Van Blerk

Veja os acordes de Voetspore, de Bok Van Blerk, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Bok Van Blerk →

Primeiro acorde: G 15 acordes identificados
Intro: G
 
[Verso 1]
G Gadd9 G
My seun jy sal eendag, jou eie voetspore moet trap,
Dsus4 D
Weet die lewe gee nie om of jou voete daarin pas,
Am7
Maar slegte goed gebeur wanneer jy dit die minste verwag,
G D D
Jy sal een of ander tyd die pad sonder my moet stap.
 
[Verso 2]
G Gadd9 G
My seun jy sal moet leer om geduldig te wag,
D Dsus4 D
Daar's altyd 'n paar slaggate iewers in die pad,
Am7
Jy wonder hoeveel keer gaan jy jou kop dan nou nog stamp,
G D D
As daar een ding is wat jy saam met jou moet vat.
 
[Refrão]
G Gadd11 G
Anker jou voete in die grond hou jou vlag hoog op,
D
Daar het al reuse geval baie groter as ons,
G/B C/E
Jy sien die donker wolk en die storm waai jou om,
G D Dsus4 D
Jy moet weet dis 'n teken dat die reën weer sal kom.
G Gadd11 G
Anker jou voete in die grond wees soos Dawid staan op,
D
Daar het al reuse geval baie groter as ons,
G/B Am7 G/B D D* G D Dsus4 D
Jy gaan jou eie spore moet los, groter as die wat jy volg . . ..
 
[Verso 3]
G Gadd9 G
My seun jy sal eendag verantwoordelikheid moet vat,
D Dsus4 D
Die lewe het sy oomblikke, maar slaan jou soms dalk plat,
Am7
Gaan loop maar al jou draaie, daar's klomp paaie om te vat,
G D D*
Maar as daar een ding is wat jy saam met jou moet vat.
 
[Refrão]
G Gadd11 G
Anker jou voete in die grond hou jou vlag hoog op,
D
Daar het al reuse geval baie groter as ons,
G/B Am7
Jy sien die donker wolk en die storm waai jou om,
G D Dsus4 D
Jy moet weet dis 'n teken dat die reën weer sal kom.
G Gadd11 G
Anker jou voete in die grond wees soos Dawid staan op,
D
Daar het al reuse geval baie groter as ons,
G/B Am7 G/B D D* G Gadd11 G
Jy gaan jou eie spore moet los, groter as die wat jy volg . . ..
 
[Ponte]
C D
Ek het gedink die lewe's lank,
G/B C
Die tyd is aan my kant,
C D G/B C
Gedink my pa sal tot die einde saam met my stap.
C D
Het gedink ek's klaar geleer,
G/B C
My kop genoeg gestamp,
Am7 Dsus4 D*
Maar as daar een ding is wat jy saam met jou moet vat.
 
[Refrão]
G Gadd11 G
Anker jou voete in die grond hou jou vlag hoog op,
A E
Daar het al reuse geval baie groter as ons,
Bm
Jy sien die donker wolk en die storm waai jou om,
A E Esus4 E
Jy moet weet dis 'n teken dat die reën weer sal kom.
A Asus4 A
Anker jou voete in die grond wees soos Dawid staan op,
E
Daar het al reuse geval baie groter as ons,
Bm A/C# E A A Asus4 A
Jy gaan jou eie spore moet los, groter as die wat jy volg . . ..
 
Outro
Asus4 A
Asus4 A*

🎸 Continue tocando

Bok Van Blerk
Acordes usados nesta música