Cifra de Was - Bok Van Blerk
Veja os acordes de Was, de Bok Van Blerk, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Bok Van Blerk →
Primeiro acorde: G 7 acordes identificados
Intro:
G Gmaj7 G C C D
G Gmaj7 G C C D
[Verso 1]
Toe ons nog jong was,
Toe ons nog in staat was,
Gedagtes nog dronk was,
Ons huur altyd laat was,
Toe vensters nog oop was,
Jou hemp nog small was,
Jou kar nog net loop was,
Die damme nog vol was,
[Verso 2]
En lag nog kuur was,
Die vlag nog trots was,
En kos nog nie duur was,
Jou oupa jou rots was,
Die paaie nog grond was,
Jou brief nog in ink was,
Jou lyf nog gesond was,
Die toekoms nog blink was.
[Refrão]
G
Hier is jy nou,
Hier is jy nou,
Waar jy wou wees,
Waar jy wou wees,
G
Is dit toe nou,
Is dit toe nou,
Waar jy wou wees,
Waar jy wou wees,
Hiers ons nou.
Interlude:
G G C C D
[Verso 3]
G
Toe ons nog bly was,
Verjaarsdae ding was,
Toe sy aan jou sy was,
En trou meer as ring was,
Toe rugby sport was,
En waardes eer was,
Geboue nog kort was,
En daar nog geleer was,
[Verso 4]
Toe foute nog skaars was,
Die pad na gedenk was,
N hou nog geraas was,
Ons minder geskenk was,
To omgee geprys was,
En dankie gesê was,
Toe jy nog okay was,
Jou hoop nie verlê was.
[Refrão]
A
Hier is jy nou,
Hier is jy nou,
Waar jy wou wees,
Waar jy wou wees,
A
Is dit toe nou,
Is dit toe nou,
Waar jy wou wees,
Waar jy wou wees,
Hiers ons nou.
Outro:
Hier is jy nou,
Waar jy wou wees,
Waar jy wou wees,
A
Is dit toe nou,
Is dit toe nou,
Waar jy wou wees,
Waar jy wou wees,
Hiers ons nou.