Cifra de Land Van Melk En Heuning - Bok Van Blerk
Veja os acordes de Land Van Melk En Heuning, de Bok Van Blerk, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Bok Van Blerk →
Primeiro acorde: G 4 acordes identificados
[Refrão]
G
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos ‘n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
G
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg
Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s
Die land van melk en heuning
(Verse)
G D
Jy weet ek sal vir jou ‘n spoorweg lyn wil bou
Wat strek van ver uit die noorde sande
Tot in die ou karoo
Ek sal jou veilig hou
Maar wie kan ek vertrou
Jy weet ons kan nie so verloor nie
Dit is nie wat ek wil hoor nie
[Refrão]
G
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos ‘n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
G
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg
Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s
Die land van melk en heuning
(Verse)
Daar word van ons gevat
En ons regte word geskend
Daar word gedink dat wat ons oor het
Het ons gekry maar net
En daar was bloed voor gesweet
Gaan ons nou lewens opmeet
Moet ons nou stry vir ons eie mensereg
Dit word so gou vergeet
[Refrão]
G
Elke keer as die wolke dreun
Val die reën op die grond net vir ons geleen
Voel jy weer soos ‘n spook want jy staan alleen
In die land van melk en heuning
G
Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil jy moet aanbeweeg
Jy is afgebreek, en nou sê my waar’s
Die land van melk en heuning
G D Em
C