Cifra de Klaar Met My - Bok van Blerk
Veja os acordes de Klaar Met My, de Bok van Blerk, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Bok van Blerk →
Primeiro acorde: E 6 acordes identificados
Afinação: E A D G B ETecla: ACapotraste: Sem capotraste
Klaar met my - Bok van Blerk
Fct
[Intro]
e|-------0----------------------0----------|
B|---------0------------------------0------|
G|-----------------------------------------|
D|-----2------------------------2----------|
A|---0-------2h-4p-2p-0--------0----0------|
E|---------------------2p-0--2-------------|
e|-----------------------------------------|
B|-----------------------------------------|
G|---------2-------------------------------|
D|---2h--4---2h-4p-2-----------------------|
A|-----------------------------------------|
E|-----------------------------------------|
e|-------0-----------------------0---------|
B|---------0-------------------------0-----|
G|-----------------------------------------|
D|-----2-------------------------2---------|
A|---0-------2h-4p-2p-0---------0----0-----|
E|----------------------2p-0--2------------|
e|-----------------------------------------|
B|-----------------------------------------|
G|---------2-2h-4p-2-----------------------|
D|---2h--4-----------4---------------------|
A|-----------------------------------------|
E|-----------------------------------------|
of(Makliker manier van intro speel):
e|------0------------------------0---0h-2h-6p-0h-2p-0---|
B|--------0-0h-2p-0h-2-------------0--------------------|
G|---------------------2-------2------------------------|
D|----2------------------5-2-5--------------------------|
A|--0---------------------------------------------------|
E|------------------------------------------------------|
e|------0------------------------0---0h-2h-6p-6s-8s-6-2-|
B|--------0-0h-2p-0h-2-------------0--------------------|
G|---------------------2-------2------------------------|
D|----2------------------5-2-5--------------------------|
A|--0---------------------------------------------------|
E|------------------------------------------------------|
[Verse 1]
'n Honderdduisend jaar gelede
was ek net die grotman van 'n stam
En elke dag opsoek na vuur om iets te braai,
ek slag vir jou 'n ram
[Pre-Chorus]
A F#m D
Dit was genoeg dit was net ons twee saam
F#m D E
Ons flous die man in die maan
[Chorus]
Maar hoe wil jy my hê?
Kan jy vir my sê?
Sien jy my as iets om te verower
F#m
Iets om mee te spog
Wie gee jou reg?
Wens jy loop net weg
en sê jy’s klaar met my
Want jy lig my op
En jy breek my af
Alles om jou wêreld te betower
F#m D
Wie die laaste lag vra ek vir jou
Wens jy loop net nou en sê jy is klaar met my
[Verse 2]
Maar voel jy nog ooit iets vir my,
of dryf jy elke dag net vêrder weg?
Want alles wat jy doen en sê
loop altyd uit op 'n modder gooi geveg
[Pre-Chorus]
Hoe lank gaan dit vat, ek voel jy hou verby my
F#m D E
Ek voel jou mes deur my sny
[Chorus]
Maar hoe wil jy my hê?
Kan jy vir my sê?
Sien jy my as iets om te verower
F#m
Iets om mee te spog
Wie gee jou reg
Wens jy loop net weg
en sê jy’s klaar met my
Want jy lig my op
En jy breek my af
Alles om jou wêreld te betower
F#m D
Wie die laaste lag vra ek vir jou
Wens jy loop net nou en sê jy is klaar met my
[Outro]
'n Honderdduisend jaar gelede
was ek net die grotman van 'n stam
Maar hoe wil jy my hê?
Kan jy vir my sê?
Sien jy my as iets om te verower
F#m
Iets om mee te spog
Wie gee jou reg
Wens jy loop net weg
en sê jy’s klaar met my
Want jy lig my op
En jy breek my af
Alles om jou wêreld te betower
F#m D
Wie die laaste lag vra ek vir jou
Wens jy loop net nou en sê jy is klaar met my
Klaar met my
D E A
Klaar met my
************************************
| h Hammer-on
| p Pull-off
************************************