Kaalvoet - Robbie Wessels
View chords used in this chart
Afinação: E A D G B ECapotraste: Sem capotraste
Kaalvoet - Robbie Wessels
Fct
Geniet Hom Maters
 
[Intro]
C F C G
C F G
 
C F C G
Ek is nie altyd seker nie
C F G
Nie altyd vas oortuig
C F C G
Wie se gevoelens eg is nie
C F G
Wie se intensies reg
 
[Verse 1]
C F
Oordeel ek vinnig?
C G
Besluit ek te gou?
C F G
Vooropgestelde idees
C F
Oor jou, en oor jou
C G
En oor jou, en oor jou
C
Los my skuldig,
F G
En soms alleen
 
[Pre-Chorus]
F C
Waar gaan ek heen
G C
As die dae begin lank raak?
F C G
Waarheen in my onrustigste uur?
C
Ek kom na hier
F G C
Waar ek laatnag voor 'n koolstoof aan my siel skuur
F G C
Dis U wat word gebore uit die hart
F G Am
Dis hier waar ek vanaand noukeurig luister
F G C
Vir die stem wat my soms ver van hier af vat
 
[Chorus]
Am F
En ek loop kaalvoet deur 'n wêreld
C G
'n Wêreld sonder grense
Am F
'n Wêreld sonder vrese
C G
'n Wêreld sonder vrae
Am F
Waar niemand van iemand skinder nie
C G
En niemand niemand pla
C
Maar mekaar wil dra
 
[Verse 2]
C F C G
Ek het nie altyd vrede nie
C F G
Nie altyd rustigheid
C F C G
Hoekom ek so geseënd is nie
C F G
Met liefde en min verwyt
C F
Doen nie wat ek sê nie
C G
En gee nie genoeg
C F G
Ignore soms my grootste vriend
C F C G
En meeste besluite bevoordeel myself
C F G
Tog seën U my onverdiend
 
[Pre-Chorus]
F C
Buite my huis
G C
Maak die reën alles skoon
F C G
Buite my venster waar ek woon
C
Is dit groen?
F G C
En die reën omhels die aarde met 'n klapsoen
F G C
Los die wange van die hemels papsopnat
F G Am
En die son kom druk die aarde teen sy bors vas
F G C
En die grond drink voor hy als vir hom kom vat
 
[Chorus]
Am F
En ek loop kaalvoet deur 'n wêreld
C G
'n Wêreld sonder grense
Am F
'n Wêreld sonder vrese
C G
'n Wêreld sonder vrae
Am F
Waar niemand van iemand skinder nie
C G
En niemand niemand pla
 
[Verse 3]
Am F C G
Ons is nooit tevrede nie en niks is ooit genoeg
Am F
Besittings gee nie lewe nie
C G
Die sonde maak ons moeg
Am F
Ons hoop lê nie in môre nie
C G
Want môre het nie krag
Am F
Môre het nie wysheid nie
C G
Genade vir vandag
G
Dis genoeg
 
[Outro]
F C
En waar gaan ek heen
G C
As die dae begin lank raak?
F C G
Waarheen in my onrustigste uur?

How to play Kaalvoet

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Robbie Wessels

Advertisement
Advertisement