Hartswater - Robbie Wessels

Hartswater

View chords used in this chart
Afinação: E A D G B ETecla: ACapotraste: Sem capotraste
Hartswater - Robbie Wessels
Fct
Geniet Hom Maters
 
[Intro]
 
A C#m D A
 
A C#m
Met Pleisters En verbande Plak
D A
En Fix Ons Al Ons Wonde
A C#m D E
Met Antibiotika Maak Ons Alles Reg
A C#m
Ons Gooi Dettol In Die Water
D A
En Ontsmet Dan Al Die Kieme
A C#m D
Vitamien B-kompleks Sort Ons Uit Oornag
 
[Pre-Chorus]
E
Maar Hoe Plak Mens N Pleister
F#m
In Die Diepste Kant Se Duister
E A
Hoe Plak Mens N Pleister Op N Hart?
E
Dis Daai Spesiale Kruie
F#m
Vir Die Siel Se Diepste Snye
E F#m
Iets Behalwe Rooiwyn Vir Die Pyn
C#m
Want Ek Dink Dit Was So Kwart Voor Elf
D A
Toe Ek Weer In My Hart Gaan Delf
D E A
En Sien Jy Is Nie Meer Daar Nie Jy's Vervang
 
[Vers 2]
A C#m
Eks Terug By Die Beginstreep
D A
Op N Plaasmeisie Verlief
A C#m
Liewe Jesus Ek Vra Mooi
D E
Help My Asseblief
A E
Daar Is Nog Trane In My Hande
F#m D
Nog Skade In My Lande
A E A
Eks Verlief, Ek Weet Ek Is Verlief
 
[Chorus]
C#m D A
Hartswater Was Vir Niemand So Soet Nie
D A
Soos Vir My Op Die Teerpad
E A
Om Vir Jou Te Kom Groet Nie
C#m D A
Hartswater Was Vir Niemand So Soet Nie
D A
Soos Vir My Op Die Grondpad
E A
Om Jou Weer Te Ontmoet Nie
 
[Vers 3]
A C#m
Tussen Hoenders En Brahmaan Beeste
D A
En Stroopsoet Waatlemoene
A C#m
Droom Ek Saans Van Jou
D E
As Die Wind Waai En Dit Reen
A C#m
Dan Verdrink Ek In Jou Skrefies Oë
D A
Jou Sagste, Sagste Soene
A E A
En Dan Wonder Ek Waarntoe Is Jy Heen
 
[Pre-Chorus]
E
Dan Droom Ek As Ek Luister
F#m
As Jy Saggies vir My Fluister
E A
"Kom Ek Plak N Pleister Op Jou Hart.
E
Ek's Die Spesiale Kruie,
F#m
Vir Jou Siel Se Diepste Snye,
E F#m
Die Rooiwyn Sonder Kopseer Vir Jou Pyn."
C#m
Want Dis Lankal Verby Kwart Voor Elf
D A
Toe Ek Weer In My Hart Gaan Delf
D E A
Geluk Lê Nie By Jou Nie Maar By My
 
[Vers 4]
A C#m
Eks Terug By Die Beginstreep
D A
Op N Plaasmeisie Verlief
A C#m
Liewe Jesus Ek Vra Mooi
D E
Help My Asseblief
A E
Daar Is Nog Trane In My Hande
F#m D
Nog Skade In My Lande
A E A
Eks Verlief, Ek Weet Ek Is Verlief
 
[Chorus]
C#m D A
Hartswater Was Vir Niemand So Soet Nie
D A
Soos Vir My Op Die Teerpad
E A
Om Vir Jou Te Kom Groet Nie
C#m D A
Hartswater Was Vir Niemand So Soet Nie
D A
Soos Vir My Op Die Grondpad
E A
Om Jou Weer Te Ontmoet Nie
 
[Outro]
A C#m D A
A C#m D

How to play Hartswater

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Robbie Wessels

Advertisement
Advertisement