Iets Bekends - Robbie Wessels

Iets Bekends

View chords used in this chart
Afinação: E A D G B ETecla: C#Capotraste: Sem capotraste
[Intro]
 
C# F# C# G# F# C# G#
 
[Verse 1]
 
C# F# C#
Ek het ‘n meisie gaan haal in die Paarl
F# C#
Aan die voet van die berg waar sy bly
G# C# F# C#
Het sy my geomhels en gelei na die voorstoep
G# G#m
Iets aan jou is bekend
 
[Verse 2]
 
C# F# C#
Die gesuis van die wind deur die bome
F# C#
Die verlange na iets wat ek ken
G# C# F# C#
In jou oë jou kombuis en jou tuin en jou woorde
G#
Iets aan jou is bekend
 
[Chorus]
 
F# C#
Is dit iets in die wolke is dit iets in die lig?
G# C#
Is daar iets tussen ons is daar iets of net niks?
F# C#
Is dit iets in die Boland of teen hierdie berg
G#
Wat jou so bekend maak?
C#
En my so terg
 
[Verse 3]
 
C# F# C#
Ek het ‘n meisie gaan haal in die Paarl
F# C#
Aan die voet van die berg waar sy bly
G# C# F# C#
Het sy my geomhels en gelei na die voorstoep
G# G#m
Iets aan die reuk is bekend
 
[Chorus]
 
F# C#
Is dit iets in die wolke is dit iets in die lig?
G# C#
Is daar iets tussen ons is daar iets of net niks?
F# C#
Is dit iets in die Boland of teen hierdie berg
G#
Wat jou so bekend maak?
C#
En my so terg
 
[Bridge]
 
F# C#
Dis asof ons jare mekaar al moes ken
F# C#
Dis asof ek jare jou hart al moes wen
G# F# C#
En ons ry om die berg deur die kloof en die mooi vallei
G# F# C#
En die voet van die berg waar jy bly lyk bekend nes jy
 
[Solo]
 
F# C# F# C# G# F# C# G# F# C#
 
[Outro]
 
C# F# C#
Aan die voet van ‘n berg lê die Paarl
F# C# G# C# F# C#
Met sy eikeboomlanings en KWV wyn langs die pad en sy groendruiweboorde
G# G#m
Alles laat dink my aan jou
 
C#

How to play Iets Bekends

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Robbie Wessels

Advertisement
Advertisement