Cifra de Harde Kole - Bok van Blerk
Veja os acordes de Harde Kole, de Bok van Blerk, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Bok van Blerk →
Primeiro acorde: A 4 acordes identificados
------------
RICUS NEL, BOK van Blerk, Adam Tas, Refentse
[Verse]
Dis die reuk in jou kleure duskant middernag
Dis die manne se stories oor die dag se jag
Dis die diepte van die hout wat die vlamme lek
Dis my hart se plek
Vergeet van gister more is nog 'n dag
A/C# D
Saam sal ons huil en saam sal ons lag
Bring die bokskitaar want n man moet sing
Ja n man moet sing
[Chorus]
D A
Manne dis n voorreg om n hardekool te deel
al die bloed broers bymekaar
waar die vlamme vriendskap seël
D A D
Manne dis n voorreg om hier vanaand te wees
A
onder die bosveld maan
praat die hardekole saam
Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh
hardekole brand, manne dis n voorreg
Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh
hardekole brand onder die bosveld maan
brand die harde kole saam
[Verse]
Dis die groen moepane dis die ou leiklip
dis al die sterre in die hemel wat stil nag sit
luister almal saam na die vuur wat praat
na die vuur wat praat
[Chorus]
D A
Manne dis n voorreg om n hardekool te deel
al die bloed broers bymekaar
waar die vlamme vriendskap seël
D A D
Manne dis n voorreg om hier vanaand te wees
A
onder die bosveld maan
praat die hardekole saam
Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh
hardekole brand, manne dis n voorreg
Nah nah nah nahhh nah nah nah nahhh
hardekole brand onder die bosveld maan
brand die harde kole saam