Eerste Liefde
View chords used in this chart
Intro
E C#m A
[Verso 1]
E Emaj7 C#m A E Emaj7 C#m
Hier kniel ek in stilte weer, voor my Koning Jesus,
A E Emaj7 C#m A
My woorde en loofte swyg as ek naby U is.
[Verso 2]
E Emaj7 C#m A E Emaj7 C#m
Soos strome, soos hartsgeheime is my verlange steeds na U,
A E Emaj7 F#m
My eerste, my diepste liefde deel ek met niemand anders nie.
G#m Bsus4 B
U slaan steeds my asem weg,
F#m G#m Bsus4 B
U staan steeds bo almal uit, sonder ‘n gelyke.
[Refrão]
E G#m A Bsus4 B
Ek het U lief want ek weet U het my eerste lief gehad,
E G#m A Bsus4 B F#m G#m A
Ek het U lief met elke asem, elke kans wat ek kan kry,
F#m G#m A C#m A E Emaj7
Om te sê U is alles vir my, kies ek weer.
C#m A E Emaj7 C#m
U roep my, U trek my nader, altyd nader aan U sy,
A E Emaj7 F#m
U fluister, ek luister weer na U liefdes lied vir my.
G#m Bsus4 B
U slaan steeds my asem weg,
F#m G#m Bsus4 B
U staan steeds bo almal uit, sonder ‘n gelyke.
[Refrão]
E G#m A Bsus4 B
Ek het U lief want ek weet U het my eerste lief gehad,
E G#m A Bsus4 B F#m G#m A
Ek het U lief met elke asem, elke kans wat ek kan kry,
F#m G#m A
Om te sê U is alles vir my, kies ek weer.
Instrumental
C#m A E Emaj7
C#m A E G#m
C#m A E B
Outro
E G#m A Bsus4 B
Ek het U lief want ek weet U het my eerste lief gehad,
E G#m A Bsus4 B F#m G#m A
Ek het U lief met elke asem, elke kans wat ek kan kry,
F#m G#m A
Om te sê U is alles vir my,
F#m G#m A
Om te sê U is alles vir my,
C#m A E Emaj7
Kies ek weer,
C#m A E B
Kies ek weer.
(Fade Out)
How to play Eerste Liefde
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.