Die Hoogste Ere
View chords used in this chart
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: GCapotraste: Sem capotraste
BPM: 142
Released: 16 Oct 2017
Album: Alles
[Chords]
[Cadd9 x32030]
[D/F# 2x0232]
[G/B x2003x]
Capo: No
[Intro]
G Bm Em7 Cadd9
[Verse 1]
G Bm Em7 Cadd9
Aan die Een, aan die Lam, aan die Koning wat regeer,
G Bm Em7 Cadd9
Aan die Seun, die Gesalfde, aan die opgestane Heer.
[Chorus]
G Bm Em7 D Cadd9
Die hoogste ere, lof en aanbidding, verlossing kom net van ons God,
G Dsus4 Em7 D Cadd9
Die hoogste ere, nou en vir ewig, verlossing kom net van ons God.
[Verse 2]
G Bm Em7 Cadd9
Aan ons hoop, aan ons Redder vir die offer aan die kruis,
G Bm Em7 Cadd9
Uit ons harte tot die hemele sal ons saam u glorie prys.
[Chorus]
G D/F# Em7 D Cadd9
Die hoogste ere, lof en aanbidding, verlossing kom net van ons God,
G D/F# Em7 D Cadd9
Die hoogste ere, nou en vir ewig, verlossing kom net van ons God.
G D/F# Em7 D Cadd9
Die hoogste ere, lof en aanbidding, verlossing kom net van ons God,
G/B D Em7 D Cadd9 Cadd9
Die hoogste ere, nou en vir ewig, verlossing kom net van ons God.
[Interlude]
Em7 D/F# Cadd9
Em7 D/F# Cadd9
Em7 D/F# Cadd9
Em7 D/F# Cadd9
[Bridge]
Em7 D/F# Cadd9
So heilig, so waardig, so groot is u Naam,
Em7 D/F# Cadd9
Dat die aarde sal juig en verwonderd sal staan.
Em7 D/F# Cadd9
So heilig, so waardig, so groot is u Naam,
Em7 D/F# Cadd9 Cadd9

Dat die aarde sal juig en verwonderd sal staan . . .
[Chorus]
G D/F# Em7 D Cadd9
Die hoogste ere, lof en aanbidding, verlossing kom net van ons God,
G D/F# Em7 D Cadd9
Die hoogste ere, nou en vir ewig, verlossing kom net van ons God.
G D/F# Em7 D Cadd9
Die hoogste ere, lof en aanbidding, verlossing kom net van ons God,
G/B D Em7 D Cadd9
Die hoogste ere, nou en vir ewig, verlossing kom net van ons God.
Em7 D Cadd9
Verlossing kom net van ons God . . .
[Outro]
Cadd9 Em7 D/F# Cadd9
Hmmm . . .
Cadd9 Em7
Daar is net een Naam,
D/F# Cadd9 Em7
Daar is net een wat kan red,
D/F# Cadd9 Em7
Daar is net een Naam,
D/F# Cadd9 C
Je-sus.
Em D C Em D C
Je-sus.
C Em7 D C
Je-sus.
Em D C
How to play Die Hoogste Ere
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.