My Hulp - Retief Burger
View chords used in this chart
[Intro ]
G C Em D
 
[Verso 1]
Em
Berge mag wyk en heuwels wankel
C
Maar u liefde sal nooit vergaan
G
Hartseer kan kom, geklee met twyfel
D
Maar u trou sal steeds bly staan
 
Em
As almal sou swyg en niemand bly oor
C
Sal U weer u goedheid wys
G
Waar donker my dreig om hoop te verloor
D
Draai ek weer na die kruis
 
[Pré-Refrão]
C D
Geen wapen gesmee sal iets uitrig
G C
Met God by my sal n duisend vlug
 
[Refrão]
G
My hulp is van die Here
Em
Kom wat wil in hierdie lewe
C
My God getrou Sy beloftes hou
G D
Geanker in die kruis
 
G
My hoop is in die Here
Em
In die dood en in die lewe
C
My Verlosser leef, ek sal nie vrees
G D
Geanker in die kruis,
Em C G D
God van my hulp
 
[Verso 2]
Em
My wapen is lof, n mond wat bely
C
Deur die stryd sal ek steeds sing
G
En wanneer ek roep, is U naby
D
Die God wat bly oorwin
 
[Pré-Refrão]
C D
Geen wapen gesmee sal iets uitrig
G C
Met God by my sal n duisend vlug
 
[Refrão]
G
My hulp is van die Here
Em
Kom wat wil in hierdie lewe
C
My God getrou Sy beloftes hou
G D
Geanker in die kruis
 
G
My hoop is in die Here
Em
In die dood en in die lewe
C
My Verlosser leef, ek sal nie vrees
G D
Geanker in die kruis,
Em C G D
God van my hulp,
 
[Ponte]
Em D
Ek slaan my oë op na die berge
G C
Waar kom my hulp vandaan
Em D
U wat nooit slaap of sluimer nie
G C
God wat my bewaar
 
Em D
Ek slaan my oë op na die berge
G C
Waar kom my hulp vandaan
Em D
U wat nooit slaap of sluimer nie
G C
God wat my bewaar
 
[Refrão]
G
My hulp is van die Here
Em
Kom wat wil in hierdie lewe
C
My God getrou Sy beloftes hou
G D
Geanker in die kruis
G
My hoop is in die Here
Em
In die dood en in die lewe
C
My Verlosser leef, ek sal nie vrees
G D
Geanker in die kruis,
Em C
God van my hulp,
G D
God van my hulp
 
G

How to play My Hulp

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is G. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Retief Burger

Advertisement
Advertisement