Die Stem Van Suid Afrika - Emile Minnie

Die Stem Van Suid Afrika

View chords used in this chart
Intro
C
 
[Verso 1]
Csus4 C Csus4 C Csus4 C Am Asus4
Uit die blou van on----se he-mel,
Am Asus4 Am Asus2 Am Am7
Uit die diepte van ons see,
Csus4 C Csus4 C Csus4 C Am Asus4
Oor ons e-----wi-ge ge-bergtes
Am Asus4 Am Asus2 Am F
Waar die kran---se ant---woord gee,
G F G F G F G Gadd9 G Gadd9 G F
Deur ons vér verlate vlaktes met die kreun van os----se-wa,
G F G F G F Am G C
Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika.
 
[Verso 2]
C Am C
In die songloed van ons somer, in ons winternag se kou,
C Am F
In die lente van ons liefde, in die lanfer van ons rou,
G F
By die klink van huw'liksklokkies, by die kluitklap op die kis,
Am
Streel jou stem ons nooit verniet nie,
G C
Weet jy waar jou kinders is.
 
Interlude
C C Am
Am C C
Am Am
 
[Verso 3]
C Am C
Op u Almag vas vertrouend het ons vadere gebou,
C Am F
Skenk ook ons die krag, o Here, om te handhaaf en te hou,
G F
Dat die erwe van ons vaad're vir ons kinders erwe bly,
G C
Knegte van die Allerhoogste, teen die hele wêreld vry.
 
{Instrumental}
C Am
C Am
 
[Refrão]
F G F
Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra,
F G C
Ons sal lewe, ons sal sterwe, ons vir jou, Suid-Afrika.
 
{Instrumental}
C Am
C Am
 
[Refrão]
F G F
Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra,
F G C
Ons sal lewe, ons sal sterwe, ons vir jou, Suid-Afrika.
 
{Instrumental}
C Am
C Am
 
[Refrão]
F G F
Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra,
F G C
Ons sal lewe, ons sal sterwe, ons vir jou, Suid-Afrika.
 
Outro
C Am
La la la la laa,
C
La la la la laa,
Am
La la la la laa,
C
La la la la laa,
Am
La la la la laa,
C
La la la la laa,
Am
La la la la laa,
C Csus4 C Csus4 C
La la la la laa.

How to play Die Stem Van Suid Afrika

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is C. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Emile Minnie

Advertisement
Advertisement