Anderkant Die Ewigheid - Emile Minnie

Anderkant Die Ewigheid

View chords used in this chart
Intro
G Em C
G D Em C
 
[Verso 1]
G
Dis als gesê, dis als gedoen,
Em C
Gee my net een ding wat ek nuut kan noem,
G
Die maan raak vol en leeg, dis son kom op,
Em C
Alles moet 'n end kry, moet eendag stop.
 
[Pré-Refrão]
Em C
Hul sê die skrif is aan die muur,
C#m
Die mensdom sien sy laaste uur,
D
En môre is alles dalk verby.
 
[Refrão]
G D
Maar ons liefde sal bly staan,
D#m Em C
Al sterf al die sterre, die son en maan,
G D
En as die Grootbaas sê dis tyd,
D#m Em C
Sien ek jou anderkant die Ewigheid,
G D Em C
Anderkant die Ewigheid,
G D G G
Anderkant die Ewigheid.
 
[Verso 2]
G
As kind het ek gedroom ek's eendag groot,
Em C
Daai Sondagmiddag-stiltes verveel jou dood,
G
Maar nou't die jare vlerke en vlieg verby,
Em C
En skielik is ek ouer voor ek my kom kry.
 
[Pré-Refrão]
Em C
Gesigte om my word 'n spieël,
C#m
Ek sien hoe jare kan verniel,
Dsus4 D
Ons is 'n druppel in die see.
 
[Refrão]
G D
Maar ons liefde sal bly staan,
D#m Em C
Al sterf al die sterre, die son en maan,
G D
En as die Grootbaas sê dis tyd,
D#m Em C
Sien ek jou anderkant die Ewigheid,
G D Em C
Anderkant die Ewigheid,
G D G Gadd11 G
Anderkant die Ewigheid.
 
{Instrumental}
G Em C
G Em C
 
[Pré-Refrão]
Em C
Gesigte om my word 'n spieël,
C#m
Ek sien hoe jare kan verniel,
Dsus4 D
Ons is 'n druppel in die see.
 
Outro
G D
Maar ons liefde sal bly staan,
D#m Em C
Al sterf al die sterre, die son en maan,
G D
En as die Grootbaas sê dis tyd,
D#m Em C
Sien ek jou anderkant die Ewigheid,
G D
Maar ons liefde sal bly staan,
D#m Em C
Al sterf al die sterre, die son en maan,
G D
En as die Grootbaas sê dis tyd,
D#m Em C
Sien ek jou anderkant die Ewigheid,
G D Em C
Anderkant die Ewigheid,
G D Em C
Anderkant die Ewigheid,
G D Em C
Anderkant die Ewigheid,
G D G G
Anderkant die Ewigheid.

How to play Anderkant Die Ewigheid

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is G. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Emile Minnie

Advertisement
Advertisement