Aanvaar Ek Jou
View chords used in this chart
BPM: 95
{Chords}
D/Gb 2x0232}
Intro
Gm Dm/A Eb Bb
Cm Gm F D/Gb D
Gm Dm/A Eb Bb
Cm Gm F D/Gb D
[Verso 1]
Gm
Ons is al twee stukkend,
Dm/A
Ons het al twee seer,
Cm
Wat ons in ons harte ronddra,
F D/Gb
Wat ons dure lesse leer.
[Verso 2]
D Gm
Ons voel albei soms verlore,
Dm/A
Onsigbaar en alleen,
Cm
Murasies wat in stilte,
F Bb Bb
Smelt in die reën.
[Refrão]
Eb
In al my gebrokenheid,
F Bb Bb
Aanvaar jy my?
Eb
Sien jy kans vir die dae,
F Bb Bb
Wat ek in stukke bly?
Eb
In al jou gebrokenheid,
F Bb
Aanvaar ek jou,
Gm Eb
Laat ons saam die langpad aandurf,
F Bb Bb
Mekaar geselskap hou.
[Verso 3]
Am Gm
Ons is albei half neuroties,
Dm/A
Albei effe gek,
Cm
Ons jaag ons eie sterte,
F Bb Bb
En bly net op een plek,
[Verso 4]
Gm
Die mens, so selfvoldaan,
Dm/A
Is net 'n stofwolk wat verskyn,
Cm
'n Desperate oomblik dwarrel,
F Bb Bb
En dwarrelend verdwyn.
[Refrão]
Eb
In al my gebrokenheid,
F Bb Bb
Aanvaar jy my?
Eb
Sien jy kans vir die dae,
F Bb Bb
Wat ek in stukke bly?
Eb
In al jou gebrokenheid,
F Bb
Aanvaar ek jou,
Gm Eb
Laat ons saam die langpad aandurf,
F Bb Bb
Mekaar geselskap hou.
{Instrumental}
Gm Dm/A Eb Bb
Cm Gm F D/Gb D
Gm Dm/A Eb Bb
Cm Gm F D/Gb D
Outro
Eb
In al my gebrokenheid,
F Bb Bb
Aanvaar jy my?
Eb
Sien jy kans vir die dae,
F Bb Bb
Wat ek in stukke bly?
Eb
In al jou gebrokenheid,
F Bb
Aanvaar ek jou,
Gm Eb
Laat ons saam die langpad aandurf,
F Gm Dm/A
Mekaar geselskap hou,
Eb
Laat ons saam die langpad aandurf,
F Gm Dm/A
Mekaar geselskap hou,
Eb
Laat ons saam die langpad aandurf,
F Bb Bb Bb Bb
Mekaar geselskap hou.
How to play Aanvaar Ek Jou
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is D/Gb. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.