CifraNET Músicas para MISSAcomunidade
Rede dos músicos de missa · grátis

Monte o repertório da sua missa em poucos minutos

Utilize grátis o repertório pronto para Missa de 04/10/2026 (27º Domingo do Tempo Comum - Ano A)

Die Land - Bok Van Blerk

Bok Van Blerk
✉Enviar cifra ◉WhatsApp fFacebook

Cifra de Die Land - Bok Van Blerk

Veja os acordes de Die Land, de Bok Van Blerk, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Bok Van Blerk →

Primeiro acorde: G 9 acordes identificados
Intro
G Gadd9
Ek en my vriende het saamgekom,
G
Om een boodskap van hoop te deel,
Gadd9 G
Dit gaan nie net oor die situasie waarin ons is nie,
Gadd9
Maar dit gaan ook oor dit waarin ons glo,
G Gadd9
Vir ons nageslag, en ook vir jou.
 
[Verso 1]
G Gadd9
Waar gaan jy speel met jou maatjies?
G Gadd9 G
Waar gaan jou spore toe waai?
Cadd9
Waar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil,
Em Dsus4 D
En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek?
 
[Verso 2]
G Gadd9
Wat los ons oor vir ons kinders?
G Gadd9 G
Wat gaan ons eendag kan wys?
Cadd9
Wat is nog reg of verkeerd, wil ek weet?
Em Dsus4 D
Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan?
 
[Refrão]
G
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind,
D
Belowe jy sal my aan die einde vind,
C G
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou,
D
En jou veilig hou,
G
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind,
D Bm
Die Here hoor my - Ons sal 'n lewe vind,
C Em
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou,
D
Ek belowe jou,
G
Die land behoort aan jou.
 
[Verso 3]
G
Wat het geword van die liefde?
G
Wat het geword van die droom?
C
Trane van duisende val op die sand,
Em Dsus4 D
En die bome net sterker laat groeie in die landery.
 
[Refrão]
G
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind,
D
Belowe jy sal my aan die einde vind,
C G
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou,
D
En jou veilig hou,
G
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind,
D Bm
Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind,
C Em
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou,
D
Ek belowe jou.
 
[Ponte]
G
Die land behoort aan jou,
D
Die land behoort aan jou,
Bm C Em D
Ek belowe jou . . ..
 
Outro
G
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind,
D
Belowe jy sal my aan die einde vind,
C G
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou,
D
En jou veilig hou,
Em D/F# G
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind,
Dsus4 Bm
Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind,
C Em
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou,
D
Ek belowe jou,
Cadd9
Ek belowe jou,
G
Die land behoort aan jou.

🎸 Continue tocando

Bok Van Blerk
Acordes usados nesta música