Cifra de Daai Klein Dorpie Gevoel - Bok Van Blerk
Veja os acordes de Daai Klein Dorpie Gevoel, de Bok Van Blerk, e use os controles desta página para mudar o tom, ajustar a leitura e acompanhar a música enquanto toca. Ver mais cifras de Bok Van Blerk →
Primeiro acorde: D 6 acordes identificados
Intro
D A E F#m E
[Verso 1]
Dis tyd toe jy verby stap dat jy vir my weer
terug vat. Na iewers langs 'n stofpad na 'n plekkie waar
Katrientjie my nog vashou. En ek sien haar in jou
[Verso 2]
Sy kan langarm en two-step
haar bobotie is 'n wen resep
Sy kan raak vat met 'n kleilat
In 'n rokkie lyk sy uitgevat
Maar in 'n jean, lyk sy beter
Soos Katrientjie, weet ek verseker.
[Refrão]
Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel
jy wat als opreg bedoel. Jy wat jou hart by my
F#m D A
uitspoel. Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel
jy wat als van my af weet. Ek sal nooit daai kyk vergeet.
Interlude
D A E F#m E
[Verso 3]
Ek vat toe weer die langpad en
groet vir eers die groot stad
Met die N1 deur die Klein-Karoo
Begin my kop te twyfel, maar my hart.
Bly net aanhou glo.
[Verso 4]
En die hoofstraat ry tot voor jou stoep
En ek verloor weer al my moed
En jy wat nog dieselfde lyk
Laat my weer hoop dat jy vir my sal kyk
Maar ek kan jou virseker, dat jy Katrientjie
Vir 10 dae beter
[Refrão]
Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel
jy wat als opreg bedoel. Jy wat jou hart by my
F#m D A
uitspoel. Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel
jy wat als van my af weet. Ek sal nooit daai kyk vergeet.
Bridge
En as ek jou nou los sal jy
in daai klein dorpie bly.
'n Perfekte droom vir my.
En as ek eerder wegstap
weet ek dat jy my daai gevoel.
My altyd hierheen terug kan lei.
[Refrão]
Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel
jy wat als opreg bedoel. Jy wat jou hart by my
F#m D A
uitspoel. Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel
jy wat als van my af weet. Ek sal nooit daai kyk vergeet.
Outro

Klein dorpie gevoel.