Skip to content
CifraNETUS Chords • Lyrics • Tutorials • Music News
Guitar chords

Land Van Melk En Heuning Chords

by Bok Van Blerk

Key — 4 chords 0

Chords used in this song

GElke keer as die wolke dreun DVal die reën op die grond net vir ons geleen EmVoel jy weer soos ‘n spook want jy staan alleen CIn die land van melk en heuningGJy kyk vir my maar jou oë is leeg DEn jou voete staan stil jy moet aanbeweeg EmJy is afgebreek, en nou sê my waar’s CDie land van melk en heuning G DJy weet ek sal vir jou ‘n spoorweg lyn wil bou EmWat strek van ver uit die noorde sande CTot in die ou karoo GEk sal jou veilig hou DMaar wie kan ek vertrou EmJy weet ons kan nie so verloor nie CDit is nie wat ek wil hoor nie GElke keer as die wolke dreun DVal die reën op die grond net vir ons geleen EmVoel jy weer soos ‘n spook want jy staan alleen CIn die land van melk en heuningGJy kyk vir my maar jou oë is leeg DEn jou voete staan stil jy moet aanbeweeg EmJy is afgebreek, en nou sê my waar’s CDie land van melk en heuning GDaar word van ons gevat DEn ons regte word geskend EmDaar word gedink dat wat ons oor het CHet ons gekry maar net GEn daar was bloed voor gesweet DGaan ons nou lewens opmeet EmMoet ons nou stry vir ons eie mensereg CDit word so gou vergeet GElke keer as die wolke dreun DVal die reën op die grond net vir ons geleen EmVoel jy weer soos ‘n spook want jy staan alleen CIn die land van melk en heuningGJy kyk vir my maar jou oë is leeg DEn jou voete staan stil jy moet aanbeweeg EmJy is afgebreek, en nou sê my waar’s CDie land van melk en heuning G D Em CIn die land van melk en heuning G D Em CIn die land van melk en heuning GElke keer as die wolke dreun DVal die reën op die grond net vir ons geleen EmVoel jy weer soos ‘n spook want jy staan alleen CIn die land van melk en heuningGJy kyk vir my maar jou oë is leeg DEn jou voete staan stil jy moet aanbeweeg EmJy is afgebreek, en nou sê my waar’s CDie land van melk en heuning

Chords and lyrics follow the version registered in the CifraNET catalogue. Use the transpose and capo controls to adapt the key to your voice.

More songs to play

Chord