Skip to content
CifraNETUS Chords • Lyrics • Tutorials • Music News
Guitar chords

De La Rey Chords

by Bok Van Blerk

Key — 4 chords 0

Chords used in this song

[Intro ]: Repeat Through Song e:--------3-------|--------3-------|--------3-------|--------3-------|B:------0---0-----|------0---0-----|------0---0-----|------0---0-----|G:----0-------0---|----0-------0---|----0-------0---|----0-------0---|D:----------------|----------------|----------------|----------------|A:----------------|-2--------------|----------------|-2--------------|E:-3--------------|----------------|-3--------------|----------------| GOp 'n berg in die nagle ons in die donker en wag Em Cin die modder en bloed le ek koud, D Gstreepsak en reen kleef teen my Gen my huis en my plaas tot kole verbrand sodat hulle ons kan vang, Emmaar daai vlamme en vuur C D Gbrand nou diep, diep binne my. GDe La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei? De La Rey, De La Rey D C D GGeneraal, generaal soos een man, sal ons om jou val. Generaal De La Rey. Hoor die Kakies wat lag, 'n handjie van ons teen 'n hele groot mag en die kranse le hier teen ons rug, hulle dink dis verby. Maar die hart van 'n Boer le dieper en wyer, hulle gaan dit nog sien. Op 'n perd kom hy aan, die Leeu van die Wes Transvaal. GDe La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?De La Rey, De La Rey D C D GGeneraal, generaal soos een man, sal ons om jou val.Generaal De La Rey C GWant my vrou en my kind le in 'n kamp en vergaan, Em C D Gen die Kakies se murg loop oor 'n nasie wat weer op sal staan. GDe La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?De La Rey, De La Rey D C D GGeneraal, generaal soos een man, sal ons om jou val.Generaal De La Rey

Chords and lyrics follow the version registered in the CifraNET catalogue. Use the transpose and capo controls to adapt the key to your voice.

More songs to play

Chord