Skip to content
CifraNETUS Chords • Lyrics • Tutorials • Music News
Guitar chords

Die Kaplyn Chords

by Bok Van Blerk

Key — 7 chords 0

Chords used in this song

FTussen bosse en bome DmTussen grense wag ons almal vir more BbMaar op agtien was ons almal verlore F EmHoe kan ons verstaan FEn wie weeg nou ons lewe Dmnet God alleen weet waaroor on bewe BbWant op agtien wou ons almal net lewe CNet een slag toe was jou lewe verby FRoep jy na my CRoep jy my terug na die kaplyn my vriend DmDeur die jare het die wereld gedraai Bb (C)Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai FSoek jy na my CSoek jy my nou in die stof en jou bloed DmJy’t gese jy hoor God na jou roep Bb (C)Toe’s dit als verby FNa al hierdie jare DmVer verlore dryf ons rond in ons dade BbNet soldate leef met grense se skade F EmHoe kan ons verstaan FWant daai bos vreet ons spore DmIn die donker bos was broerders gebore BbIn die donker saam gebid vir die more CMet net een slag toe was jou lewe verby FRoep jy na my CRoep jy my terug na die kaplyn my vriend DmDeur die jare het die wereld gedraai Bb (C)Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai FWaar is jy nou CIs jou naam dan op ons mure behou DmJy was nooit vereer en nie gaan nou BbOor jou lewe skryf en wat jy nog wou F BbEn by daai mure F BbStaan ek vir ure DmMaar waar’s jou naam nou my vriend CKan hul nie verstaan BbJong soldate vergaan C CSonder rede dra hulle die blaam GRoep jy na my DRoep jy my terug na die kaplyn my vriend EmDeur die jare het die wereld gedraai C (D)Toe ons jonk was hoe sou ons dit kon raai GWaar is jy nou DIs jou naam dan op ons mure behou EmJy was nooit vereer en nie gaan nou COor jou lewe skryf en wat jy nog wou G CEn by daai mure G CStaan ek vir ure G CEn by daai mure G C GStaan ek vir ure

Chords and lyrics follow the version registered in the CifraNET catalogue. Use the transpose and capo controls to adapt the key to your voice.

More songs to play

Chord