View chords used in this chart
Intro
Dm C Gm F
Dm C Gm F
[Verso 1]
Dm C Gm F
Dalk kyk sy nie terug na alles wat sy het sy kyk na alles wat sy nie reg kon kry,
Dm C Gm F
Maar almal fluister in haar oor jy is net hier om te bekoor jy sal dit nie reg kan kry,
Dm C Gm F
Dieselfde storie oor en oor ek's moeg ek het dit al gehoor die boodskap's klaar gekry,
Dm C Gm F
Ek is soveel meer as net 'n vrou ek hoop jy sal dit dan onthou so luister ek sê vir jou.
[Refrão]
Dm F Gm F
Eers kyk jy neer,
Dm F Gm F
Maar nou begeer jy,
Dm F
Ek is vrou . . .,
Gm F Dm F
Sterker as wat jy my sal onthou . . .,
Gm F
En nou . . .,
Dm F
Is ek vrou . . .,
Gm F Dm F
Sterker as wat jy ooit kon of wou . . .,
Gm F
En nou . . ..
[Verso 2]
Dm C Gm F
Om weg te neem, my vlug nie meer die grond nie maar die lig die hele wêreld lê oop voor my,
Dm C Gm F
Elke tree wat ek nou gee ek is lankal nie verleë niks kan my hier onderkry,
Dm C Gm F
As jy dink dit gaan oor jou luister weer en luister gou ek het klaar terwyl jy wou,
Dm C Gm F
Ek lewe in die hede jy begrawe die verlede jy's silwer maar ek soek goud.
[Refrão]
Dm F Gm F
Eers kyk jy neer,
Dm F Gm F
Maar nou begeer jy,
Dm F
Ek is vrou . . .,
Gm F Dm F
Sterker as wat jy my sal onthou . . .,
Gm F
En nou . . .,
Dm F
Is ek vrou . . .,
Gm F Dm F
Sterker as wat jy ooit kon of wou . . .,
Gm F
En nou . . ..
Interlude
Dm C Gm F
Dm C Gm F
Dm C Gm F
Begeer jy.
Dm C Gm F
[Refrão]
Dm F
Ek is vrou . . .,
Gm F Dm F
Sterker as wat jy my sal onthou . . .,
Gm F
En nou . . .,
Dm F
Is ek vrou . . .,
Gm F Dm F
Sterker as wat jy ooit kon of wou . . .,
Gm F
En nou . . ..
[Refrão]
Dm F
Ek is vrou . . .,
Gm F Dm F
Sterker as wat jy my sal onthou . . ., (Ek's sterker ek's sterker),
Gm F
En nou . . .,
Dm F
Is ek vrou . . .,
Gm F Dm F
Sterker as wat jy ooit kon of wou . . ., (Ek's sterker ek's sterker),
Gm F
En nou . . ..
Outro
Dm C Gm F
Dm C Gm F
Dm C Gm F
Begeer jy.
Dm C Gm F
How to play Vrou
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is Dm. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.