View chords used in this chart
Intro
N.C.
Ooh,
A
Almal het n bietjie liefde nodig,
A
Bietjie liefde,
A
Almal het n bietjie liefde nodig,
A
Bietjie liefde.
 
[Verso 1]
A
Voel die liefde in die lug,
A
Kyk hoe kyk hy en sy loer terug,
D
Daar gaan vra hy of sy wil dans,
A
Sy knik en steek haar hand uit vat vanaand 'n wille kans, ja,
E
Syt haar lucky boots aan,
D A A
Haar lucky cowboy boots aan vanaand.
 
[Refrão]
A
Almal het n bietjie liefde nodig,
A
Bietjie liefde,
A
Almal het n bietjie liefde nodig,
A
Bietjie liefde,
D
Luister plus lag plus dans,
D
Is, is, is,
A
Almal het n bietjie liefde nodig,
A
Bietjie liefde,
E D
Luister plus lag plus dans,
A A
Is gelyk aan liefde.
 
[Verso 2]
A
Nog n liedjie,
A
Nog n dans,
A
Kyk hoe lag hy en sy lag saam,
D
Amper einde van die aand,
A
Ek dink hier kom 'n ding, ek sien hy soen haar op haar wang, ja,
E
Syt haar lucky boots aan,
D A A
Haar lucky cowboy boots aan vanaand.
 
[Refrão]
A
Almal het n bietjie liefde nodig,
A
Bietjie liefde,
A
Almal het n bietjie liefde nodig,
A
Bietjie liefde,
D
Luister plus lag plus dans,
D
Is, is, is,
A
Almal het n bietjie liefde nodig,
A
Bietjie liefde,
E D
Luister plus lag plus dans,
A A
Is gelyk aan liefde.
 
[Ponte]
D E F#m
Een paar vellies plus cowboy boots,
E A
Maal met heelaand dans,
Bm A/C#
Is gelyk aan liefde,
D E F#m
Gebreekte harte wat se stukkies pas,
E A
Maal met heelaand dans,
Bm E E
Is gelyk aan liefde . . ..
 
[Refrão]
A
Almal het n bietjie liefde nodig,
A
Bietjie liefde,
A
Almal het n bietjie liefde nodig,
A
Bietjie liefde,
D
Luister plus lag plus dans,
D
Is, is, is,
A
Almal het n bietjie liefde nodig,
A
Bietjie liefde,
E D
Luister plus lag plus dans,
A
Is gelyk aan liefde.
 
Outro
A
Almal het n bietjie liefde nodig,
A
Bietjie liefde,
A
Almal het n bietjie liefde nodig,
A
Bietjie liefde,
D
Luister plus lag plus dans,
D
Is, is, is,
A
Almal het n bietjie liefde nodig,
A
Bietjie liefde,
E D
Luister plus lag plus dans,
A
Is gelyk aan liefde.
A A
Bietjie liefde.

How to play Liefde

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is C. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Irene-Louise van Wyk

Advertisement