Vlerke
View chords used in this chart
Simplificar
Afinação: E A D G B ETecla: ACapotraste: Sem capotraste
[Verse 1]
A D E A
Sy't alles wat ek in 'n meisie wil hê, kerk op elke sondag
A E/G# F#m D E A
Lyk tot mooi deur 'n gebreekte lens, 'n Klein Karoo sonsak
D Dm A
Voel haar hande oor my lyf, kry hoendervleis want my
D Dm E
Annamarie se lippe teen my nek, toe ek los trek sê sy
[Chorus]
A E
Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy, Hey, Hey, Hey
A
Op duisend reënboë dans net soos jy
E
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan, Hey, Hey, Hey
A
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[Verse 2]
A D E A
Sy't alles wat ek in n meisie wil hê, vir meer as net een rede
A E/G# F#m D E A
Hou van dans en braai en lepellê, my Annamarie ek lewe
D Dm A
Vir daai hande oor my lyf, kry hoendervleis want my
D Dm E
Annamarie se lippe teen my nek, toe ek weg trek sê sy
[Chorus]
A E
Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy, Hey, Hey, Hey
A
Op duisend reënboë dans net soos jy
E
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan, Hey, Hey, Hey
A
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[Bridge]
D E
Is jy alleen? Dan hoef jy net te vra
D E
Is jy alleen? My Annamarie ek's daar
[Verse 3]
A D E A
Sy't alles wat ek in 'n meisie wil hê, kerk op elke sondag
A E/G# F#m D E A
Lyk tot mooi deur 'n gebreekte lens, 'n Klein Karoo sonsak
D Dm A
Voel haar hande oor my lyf, kry hoendervleis want my
D Dm E
Annamarie se lippe teen my nek, toe ek weg trek sê sy
[Chorus]
A E
Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy, Hey, Hey, Hey
A
Op duisend reënboë dans net soos jy
E
Neem my op vlerke engel, laat my verstaan, Hey, Hey, Hey
A
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
E A
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
How to play Vlerke
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.