Cifra interativa
E

Vlerke

Eloff

Sobre:

Dificuldade: media | Estilo: popular | Sentimento: variada | Ocasião: violao, repertorio | Tags: indie, folk, acustico, calma, intimista, medio

"Eloff - Vlerke", com credito para Eloff. Essa gravacao aparece relacionada ao lancamento "Vlerke" (pais ZA). Aloe arborescens é uma espécie de

Aloé, pertencente à família Xanthorrhoeaceae. Também é conhecida por Aloe do Natal, por ter suas flores nascendo no inverno, as Vexillum é um gênero de gastrópodes pertencente a família Costellariidae.

Simplificar Afinação: E A D G B ETecla: ACapotraste: Sem capotraste [Verse 1] A D E A Sy't alles wat ek in 'n meisie wil hê, kerk op elke sondag A E/G# F#m D E A Lyk tot mooi deur 'n gebreekte lens, 'n Klein Karoo sonsak D Dm A Voel haar hande oor my lyf, kry hoendervleis want my D Dm E Annamarie se lippe teen my nek, toe ek los trek sê sy [Chorus] A E Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy, Hey, Hey, Hey A Op duisend reënboë dans net soos jy E Neem my op vlerke engel, laat my verstaan, Hey, Hey, Hey A Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan [Verse 2] A D E A Sy't alles wat ek in n meisie wil hê, vir meer as net een rede A E/G# F#m D E A Hou van dans en braai en lepellê, my Annamarie ek lewe D Dm A Vir daai hande oor my lyf, kry hoendervleis want my D Dm E Annamarie se lippe teen my nek, toe ek weg trek sê sy [Chorus] A E Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy, Hey, Hey, Hey A Op duisend reënboë dans net soos jy E Neem my op vlerke engel, laat my verstaan, Hey, Hey, Hey A Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan [Bridge] D E Is jy alleen? Dan hoef jy net te vra D E Is jy alleen? My Annamarie ek's daar [Verse 3] A D E A Sy't alles wat ek in 'n meisie wil hê, kerk op elke sondag A E/G# F#m D E A Lyk tot mooi deur 'n gebreekte lens, 'n Klein Karoo sonsak D Dm A Voel haar hande oor my lyf, kry hoendervleis want my D Dm E Annamarie se lippe teen my nek, toe ek weg trek sê sy [Chorus] A E Neem my op vlerke engel, ek wil soos jy, Hey, Hey, Hey A Op duisend reënboë dans net soos jy E Neem my op vlerke engel, laat my verstaan, Hey, Hey, Hey A Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan E A Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora