Uit My Lyf
View chords used in this chart
Afinação: E A D G B ECapotraste:
2nd traste
[Verse 1]
G
Gee my die seerste wat jy het ek wag
D
Jy was die beste lyn, ek sweer jy was
Em
Ek het genoeg gehad en van die heen en weer
C
Het ek jou soen gesmag vir die laaste keer
[Chorus]
G
Maar ek kan dit net nie stop nie
G
Jy is te veel vir my
D
Ek kan nie die gewoonte skop nie
D
Jou hoog is te hoog vir my
Em
Al is dit duidelik dis verby
Em C
Ek kry jou net nie uit my lyf nie
C
Ek kry jou net nie uit my lyf nie
[Verse 2]
G
Bring my n harde les wat ek moet leer
D
Belowe dit gaan nooit ooit ooit weer gebeur
Em
Want ek is moeg gewag ek het lank gekeer
C
My hart in geploeg, gesweet. Nou sê ek nee
[Chorus]
G
Maar ek kan dit net nie stop nie
G
Jy is te veel vir my
D
Ek kan nie die gewoonte skop nie
D
Jou hoog is te hoog vir my
Em
Al is dit duidelik dis verby
Em C
Ek kry jou net nie uit my lyf nie
C
Ek kry jou net nie uit my lyf nie
D C
Druk daardie drip so diep soos wat jy kan
D Em D C
Wys my daai hemel waarheen ek moet gaan
[Verse 3]
G
Gee my die seerste wat jy het ek wag
D
Jy was die beste lyn, ek sweer jy was
Em
Ek het genoeg gehad en van die heen en weer
C
Het ek jou soen gesmag vir die laaste keer
[Chorus]
G
Maar ek kan dit net nie stop nie
G
Jy is te veel vir my
D
Ek kan nie die gewoonte skop nie
D
Jou hoog is te hoog vir my
Em
Al is dit duidelik dis verby
Em C
Ek kry jou net nie uit my lyf nie
C
Ek kry jou net nie uit my lyf nie
[Solo]
G D Em C
[Chorus]
G
Maar ek kan dit net nie stop nie
G
Jy is te veel vir my
D
Ek kan nie die gewoonte skop nie
D
Jou hoog is te hoog vir my
Em
Al is dit duidelik dis verby
Em C
Ek kry jou net nie uit my lyf nie
C
Ek kry jou net nie uit my lyf nie
How to play Uit My Lyf
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.