Bakkie In Die Land
View chords used in this chart
[Intro ]
F Bb F Bb F Bb F Bb
[Verso 1]
F Bb F
Hier is 'n kort storie van my bakkie in die land
C
Vasgesit, vier wiele in die sand
F Bb
Eers was ek kwaad, hoe het ek hier beland?
F C F
Hoor net hierdie storie van my bakkie in die land
F Bb F Bb
F Bb F
Dit was nog 'n dag soos elke ander dag
F
Die pad was mooi
C Bb F
Die plaas was prag-prag-pragtig en wragtig toe begin dit reën
F C F
Ek was myle weg toe die Here my wil seën
[Refrão]
F Bb F
En die Hemel maak oop en hy laat loop
C F Bb F Bb
En dit donder neer soos 'n haelgeweer en ek los die pad soos die stroom my vat, vat, vat
F
Diep geplant
C F
Met my bakkie in die land
F Bb F Bb F Bb F Bb
[Verso 2]
F Bb F
Nou hierdie is 'n storie, ek is op Sinkgatrand
C
Vasgeval, my bakkie in die land
F Bb F
Die wiele in my kop spin die wiele in die grond spin
F C F
Plat op sy maag lê my bakkie in die land
[Refrão]
F Bb F
En die Hemel maak oop en hy laat loop
C F Bb F Bb
En dit donder neer soos 'n haelgeweer en ek los die pad soos die stroom my vat, vat, vat
F
Diep geplant
C F
Met my bakkie in die land
F Bb F Bb
[Verso 3]
F Bb F
Ek bel vir Piet om te ry my te kom help
F
Maar hy is ook vas
C
Daar anderkant die veld
F Bb F C F Bb
Waar kry ek en Piet dan nou 'n helpende hand, altwee kniediep in die knyp met ons bakkies in die land
F Bb F
Nou ek is baie braaf ja, ek belowe dit
C
En my bakkie is fris maar hier gaan ek vir dae sit
F
Die reën raak lig
Bb F C F
En net toe my gemoed stig, hoor ek weer die weer hoe die Here my wil seën
[Refrão]
F Bb F
En die Hemel maak oop en hy laat loop
C F Bb F Bb
En dit donder neer soos 'n haelgeweer en ek los die pad soos die stroom my vat, vat, vat
F
Diep geplant
C F
Met my bakkie in die land
F Bb
[Ponte]
F Bb F
Ek kan loop en dalk versuip
C F Bb F
Twee en dertig myl in die reën af seil maar my oë raak wyd want die son kom uit
C F
Hoop flippen groot om my bakkie uit te stoot
Bb F
Maar nat of droog, ek sit waar ek sit
C
Die wiele grou swaar uit, die son brand my gaar uit
F Bb
Dit was baie beter met my bakkie in die reën
F C F
Begin ek toe maar bid dat die Here my moet seën
[Refrão]
F Bb F
En die Hemel maak oop en hy laat loop
C F Bb F Bb
En dit donder neer soos 'n haelgeweer en ek los die pad soos die stroom my vat, vat, vat
F Bb F
En die Hemel maak oop en hy laat loop
C F Bb F Bb
En dit donder neer soos 'n haelgeweer en ek los die pad soos die stroom my vat, vat, vat
F
Diep geplant
C F
Met my bakkie in die land
F
Diep geplant
C F
Met my bakkie in die land
How to play Bakkie In Die Land
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is F. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.