Spore - Barto

Spore

View chords used in this chart
BPM: 162
 
Intro
C C Am F C
 
[Verso 1]
C Am
Waarna toe nou?
F C
Waarheen moet hierdie voete loop?
F Am
Almal wil lei, maar niemand maak die pad oop,
Am
Hoe vêr nog?
F C
Hoeveel tree kan ons nog gee?
Am G F F
Almal wil daar uitkom, maar wil nie die pad betree.
 
[Pré-Refrão]
G
Niemand het gesê,
G G
Die pad gaan maklik wees nie.
 
[Refrão]
C
Met elke tree wat ons gee, los ons spore,
G
As ons omdraai en ons kyk,
Am G F
Hoe ons verlede se spore lyk,
C
Elke tree wat ons gee met ons spore,
G
Trap ons nuwe paaie oop,
Am
Vir elke een wat nog moet loop,
G F
Jys nooit verlore,
F C C
Jy trap net nuwe spore.
 
[Verso 2]
C G/B Am
Is ons al daar?
F C
Kan ons al voete in die lug inskop,
F G Am
Of is die einde van die pad net in ons kop?
G Am
Is ons al klaar?
F C
Want ons soek net 'n bietjie rus,
Am G
Maar geen rus vir moeë voete,
F F
Ope hande kan dit blus.
 
[Pré-Refrão]
G
Niemand het gesê,
G G
Die pad gaan maklik wees nie.
 
[Refrão]
C
Met elke tree wat ons gee, los ons spore,
G
As ons omdraai en ons kyk,
Am G F
Hoe ons verlede se spore lyk,
C
Elke tree wat ons gee met ons spore,
G
Trap ons nuwe paaie oop,
Am
Vir elke een wat nog moet loop,
G F
Jys nooit verlore,
F C G
Jy trap net nuwe spore . . .,
Am G F
Jy trap net nuwe spore.
 
[Pré-Refrão]
G
Niemand het gesê,
G G
Die pad gaan maklik wees nie.
 
Instrumental
C G Am G F
Outro
C
Met elke tree wat ons gee, los ons spore,
G
As ons omdraai en ons kyk,
Am G F
Hoe ons verlede se spore lyk,
C
Elke tree wat ons gee met ons spore,
G
Trap ons nuwe paaie oop,
Am
Vir elke een wat nog moet loop,
G F
Jys nooit verlore,
F C
Jy trap net nuwe spore.

How to play Spore

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is C. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Barto

Advertisement
Advertisement