Cifra interativa
Barto

Spore

Barto

Sobre:

Dificuldade: dificil | Estilo: popular | Sentimento: variada | Ocasião: violao, repertorio | Tags: alternativo, experimental, energia, dificil, arranjo, estudio

Bartolomeu da Silva, ou Bartô Galeno, é um cantor e compositor brasileiro do estilo romântico/brega. O UFC on FX: Browne vs. Pezão é um evento

de artes marciais mistas promovido pelo Ultimate Fighting Championship. O evento ocorreria em 7 de setembro de 2012 no Bankers Life Fieldhouse, em Indianápolis, Indiana, mas foi movido para o dia 5 de outubro de 2012 no Target Center, em Minneapolis, Minnesota.

BPM: 162 Intro C C Am F C [Verso 1] C Am Waarna toe nou? F C Waarheen moet hierdie voete loop? F Am Almal wil lei, maar niemand maak die pad oop, Am Hoe vêr nog? F C Hoeveel tree kan ons nog gee? Am G F F Almal wil daar uitkom, maar wil nie die pad betree. [Pré-Refrão] G Niemand het gesê, G G Die pad gaan maklik wees nie. [Refrão] C Met elke tree wat ons gee, los ons spore, G As ons omdraai en ons kyk, Am G F Hoe ons verlede se spore lyk, C Elke tree wat ons gee met ons spore, G Trap ons nuwe paaie oop, Am Vir elke een wat nog moet loop, G F Jys nooit verlore, F C C Jy trap net nuwe spore. [Verso 2] C G/B Am Is ons al daar? F C Kan ons al voete in die lug inskop, F G Am Of is die einde van die pad net in ons kop? G Am Is ons al klaar? F C Want ons soek net 'n bietjie rus, Am G Maar geen rus vir moeë voete, F F Ope hande kan dit blus. [Pré-Refrão] G Niemand het gesê, G G Die pad gaan maklik wees nie. [Refrão] C Met elke tree wat ons gee, los ons spore, G As ons omdraai en ons kyk, Am G F Hoe ons verlede se spore lyk, C Elke tree wat ons gee met ons spore, G Trap ons nuwe paaie oop, Am Vir elke een wat nog moet loop, G F Jys nooit verlore, F C G Jy trap net nuwe spore . . ., Am G F Jy trap net nuwe spore. [Pré-Refrão] G Niemand het gesê, G G Die pad gaan maklik wees nie. Instrumental C G Am G F Outro C Met elke tree wat ons gee, los ons spore, G As ons omdraai en ons kyk, Am G F Hoe ons verlede se spore lyk, C Elke tree wat ons gee met ons spore, G Trap ons nuwe paaie oop, Am Vir elke een wat nog moet loop, G F Jys nooit verlore, F C Jy trap net nuwe spore.
Cifras em alta

As músicas que o Mundo está tocando agora