Pa En Seun - Armand Hofmeyr

Pa En Seun

View chords used in this chart
BPM: 78
 
Intro
G G
 
[Verso 1]
G G
Ek staan hier alleen langs jou graf,
Bm
En ek wens so graag jy was nog hier,
C G
Dat ons net kon praat en ons trots kon laat vaar,
Am Am/C Dsus4 D
En ek net jou pa kon wees.
 
[Verso 2]
G
Net die beste wil ek vir jou hê,
Bm
Maar daai woorde was nooit net gesê,
C
Hier waar jy lê my seun weet ek,
G Dsus4 D
Die tyd was te min om weer te begin . . ..
 
[Refrão]
G Dsus4
Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun,
D Em
In jou het ek lewe gevind,
D C
Ek het jou lief jy's my kind,
Dsus4
Jy's my kind.
G Dsus4
Sê my, hoe word 'n pa so alleen,
D C
Dit voel soos my enigste seun,
D G
Die Here het jou my geleen.
 
[Verso 3]
G
Jou woorde draai steeds in my kop,
Bm
Daar is soveel wat 'n pa nog wou vra,
C G
Maar eendag moes jy ook 'n pa word my kind,
Am Am/C Dsus4 D
En dan sou jy alles verstaan.
 
[Verso 4]
G
Soos 'n pa wat sy lewe sou gee,
Bm
Met sy trane die seer weg sou vee,
C
Hier waar jy lê my seun weet ek,
G Dsus4 D
Die tyd was te min en niks maak meer sin . . ..
 
[Refrão]
G Dsus4
Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun,
D Em
In jou het ek lewe gevind,
D C
Ek het jou lief jy's my kind,
Dsus4
Jy's my kind.
G Dsus4
Sê my, hoe word 'n pa so alleen,
D C
Dit voel soos my enigste seun,
D G G
Die Here het jou my geleen.
 
[Ponte]
C
Maar toe in die nag het Hy jou kom haal,
Em
En in my spyt besef ek te laat,
Dsus4 D
Jy't my altyd gedra . . .,
Dsus2 C D
Maar ek bly nog jou pa.
 
Outro
G Dsus4
Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun,
D Em
In jou het ek lewe gevind,
D C
Ek het jou lief jy's my kind,
Dsus4
Jy's my kind.
G Dsus4
Sê my, hoe word 'n pa so alleen,
D C
Dit voel soos my enigste seun,
D Em D
Die Here het jou my geleen.
C D G
Sê my, hoe sê 'n pa vir sy seun.

How to play Pa En Seun

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is G. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Armand Hofmeyr

Advertisement