Man Van Staal - Pieter Koen

Man Van Staal

View chords used in this chart
Intro:
A A
Asus2 A
Asus2 A
Asus2 A
Asus2 A
 
[Verso 1]
Asus2 A Asus2 A Asus2 A
Draai my hart toe, pak hom weg en sluit hom toe,
Asus2 A Dsus2
Dis iets wat ek vir jare lankal doen, maar jy weet,
Asus2 A
Hoe ek rêrig oor jou voel,
Asus2 A Esus4 E
Jy weet wat ek dink en ek bedoel,
Esus4 E F#m E A
Elke druppel liefde wat jy spoel oor my.
 
[Refrão]
D
Maak my bietjie sagter,
A
Maak die liefde in my wakker,
A E
Ek's 'n man van staal wat vir jou val, net soos in die stories,
D E
Het ek niks kragte oor nie.
D
Maak my bietjie beter,
A
Maak my hart van liefde seker,
A E
Ek's 'n man van staal wat vir jou val, net soos in die stories,
D E A Asus2 A Asus2 A
Al my kragte verloor hier by jou.
 
Interlude:
A Asus2 Asus4 A Asus2 A
 
[Verso 2]
A Asus2 A
Draai die sleutel, haal hom uit en maak hom oop,
Asus2 A D
Vir die eerste keer in jare het ek hoop want ek weet,
Asus2 A
Hoe ek rêrig oor jou voel,
Asus2 A Esus4 E
En ek weet wat jy sê, wat jy bedoel,
Esus4 E F#m E A
Elke druppel liefde wat jy spoel oor my.
 
[Refrão]
D
Maak my bietjie sagter,
A
Maak die liefde in my wakker,
A E
Ek's 'n man van staal wat vir jou val, net soos in die stories,
D E
Het ek niks kragte oor nie.
D
Maak my bietjie beter,
A
Maak my hart van liefde seker,
A E
Ek's 'n man van staal wat vir jou val, net soos in die stories,
D E F#m
Al my kragte verloor hier by jou.
 
[Ponte]
D
Daar is niemand anders wat dit al kon doen,
A
Om my mure afgebreek met net 'n soen,
E F#m E A
En elke bietjie liefde wat jy spoel oor my.
 
Outro:
D
Maak my bietjie sagter,
A
Maak die liefde in my wakker,
A E
Ek's 'n man van staal wat vir jou val, net soos in die stories,
D E
Het ek niks kragte oor nie.
D
Maak my bietjie beter,
A
Maak my hart van liefde seker,
A E
Ek's 'n man van staal wat vir jou val, net soos in die stories,
D E A
Al my kragte verloor hier by jou,
E D E A
Mmm, net soos in die stories, hierdie man van staal hoort hier by jou.
Asus2 A
Asus2 A
Asus2 A

How to play Man Van Staal

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is A. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Pieter Koen

Advertisement
Advertisement