Eks Nie Mooi Nie
View chords used in this chart
Intro:
C F G G C
C F G G C
[Refrão]
C* F*
Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my,
E F F# G F C
Die mooiste boude in die land hang hier aan my,
C* F*
Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my,
E F F# G F C
Die mooiste boude in die land hang hier aan my.
[Verso 1]
C F
Van kleins af het ek mooi geleer hoe om girls te chaf,
E F F# G G F C
Ek flick my kuif en swaai my lyf, dan begin hul lag,
C F
En elke keer as hul my sien, smile hulle vir my,
E F F# G* G* F* C*
Want jy weet ek is nie mooi nie maar ek'sie maklik om te kry.
[Refrão]
C F
Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my,
E F F# G F C
Die mooiste boude in die land hang hier aan my,
C F
Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my,
E F F# G F C
Die mooiste boude in die land hang hier aan my.
[Verso 2]
C F
Die dag toe ek gebore is het my ma gegil,
E F F# G G F C
Hierdie kind is nie myne nie, bring vir my 'n pil,
C F
My pa sê dis nie sy skuld nie, ek trek na my ma,
E F F# G* G* F C
Maar as ek na sy foto kyk dan lyk ek soos my pa.
[Refrão]
C F
Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my,
E F F# G F C
Die mooiste boude in die land hang hier aan my,
C F
Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my,
E F F# G F C
Die mooiste boude in die land hang hier aan my.
[Verso 3]
C* F*
Nog nooit het ek gesukkel om 'n girl te kry,
G* G* F* C*
Want waar op aarde gaan jy, sulke boude kry?
C* C* F*
En elke keer as ek aan vra, score ek een uit tien,
G* G* F Em D C
Maar vir my is dit nie sleg nie, as jy my net kan sien.
[Refrão]
C F
Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my,
E F F# G F C
Die mooiste boude in die land hang hier aan my,
C F
Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my,
E F F# G G G
Die mooiste boude in die land, mooiste boude in die land,
G F C
O die mooiste boude in die land hang hier aan my.
Instrumental
C F
E F F# G F C
C F
E F F# G F C
Outro
C* F*
Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my,
E F F# G F C
Die mooiste boude in die land hang hier aan my,
C F
Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my,
E F F# G F C
Die mooiste boude in die land hang hier aan my,
G F C C*
Oe die mooiste boude in die land hang hier aan my.
How to play Eks Nie Mooi Nie
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is C. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.