Maak Die Bulle Almal Bokke
View chords used in this chart
[Verso 1]
A
My diagnose is 'n shocker,
A
Daar's probleme met die bokke,
A
Vlieg 'n trainer uit Marocco,
A A
Fire almal en die kokke,
A A
Leer die res 'n bietjie sokker,
A A
Maar maak die bulle almal bokke.
[Refrão]
A
Maak die bulle almal bokke,
A
Maak die bulle almal bokke, (blou blou),
E
Maak die bulle almal bokke,
A
Maak die bulletjie 'n bul, (bul . . .).
[Verso 2]
A
Gee die kaalkop-leeu lokke,
A
Leen die sharks hengelstokke.
A
Skenk die stormers al jou rokke,
A
Maak die fluitjies almal klokke,
A
Want die ref is mos 'n bogger,
A
Maar maak die bulle almal bokke.
[Refrão]
A
Maak die bulle almal bokke,
A
Maak die bulle almal bokke, (blou blou),
E
Maak die bulle almal bokke,
A
Maak die bulletjie 'n bul, (bul . . .).
[Verso 3]
A
Kyk hoe pragtig is die manne,
A
Kyk hoe mooi en ontspanne.
A
Kyk so rond soos koekepanne,
A
En hulle tel mekaar se tande,
A
Sonder wraak en sonder wrokke,
A
Ag maak die bulle almal bokke,
[Refrão]
A
Maak die bulle almal bokke,
A
Maak die bulle almal bokke, (blou blou),
E
Maak die bulle almal bokke,
A
Maak die bulletjie 'n bul, (bul . . .).
[Refrão]
A
Maak die bulle almal bokke,
A
Maak die bulle almal bokke, (blou blou),
E
Maak die bulle almal bokke,
A
Maak die bulletjie 'n bul, (bul . . .).
[Refrão]
A
Maak die bulle almal bokke,
A
Maak die bulle almal bokke, (blou blou),
E
Maak die bulle almal bokke,
A
Maak die bulletjie 'n bul, (bul . . .).
Outro
A A Asus2 Am
Maak die bulletjie 'n bul,
Asus2 Am A Asus2 Am
Maak die bulletjie 'n bul,
Asus2 Am Asus2 Am Asus2 Am
Maak die bulletjie 'n bul,
Asus2 Am Asus2 Am Asus2 Am
Maak die bulletjie 'n bul.
Asus2 Am Asus2 Am
A
How to play Maak Die Bulle Almal Bokke
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is A. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.