Die Land - Steve Hofmeyr
View chords used in this chart
Description
Die liedjie kan sonder 'n Capo ook gespeel word. Die Capo word ingesluit as jy saam
met die studio weergawe wil speel. Alternatiewelik kan jy eenvoudig die +1 transpose
knoppie 3 keer click.
Voorstelle en terugvoer word waardeer.
 
Song: Die Land
Artist: Steve Hofmeyr, Jay du Plessis, Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Ruhan du Toit
Capo: 3
Difficulty: Easy
Tabbed by: Willem
 
Intro
G G
 
verse 1
G
Waar gaan jy speel met jou maatjies?
G
Waar gaan jou spore toe waai?
C
Waar gaan jy val, gaan jy opstaan en huil
Em D
En waar gaan jy staar na die sonsak wat myle strek?
 
verse 2
G
Wat los ons oor vir ons kinders?
G
Wat gaan ons eendag kan wys?
C
Wat is nog reg of verkeerd, wil ek weet?
Em D
Wat maak ons as jare se sweet te vergete gaan?
 
Chorus
G
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
D
Belowe jy sal my aan die einde vind
C G
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
D
En jou veilig hou
G
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
D Bm
Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind
C Em
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
D
Ek belowe jou
G
Die land behoort aan jou
 
verse 3
G
Wat het geword van die liefde?
G
Wat het geword van die droom?
C
Trane van duisende val op die sand
Em D
En die bome net sterker laat groeie in die landery
 
Chorus
G
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
D
Belowe jy sal my aan die einde vind
C G
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
D
En jou veilig hou
G
Ek los vir jou die son en die see en die land my kind
D Bm
Die here hoor my - Ons sal 'n lewe vind
C Em
My vlag sal aanhou waai en die sade sal ek saai vir jou
D
Ek belowe jou
 
Bridge
G
Die land behoort aan jou
D
Die land behoort aan jou
C Em D

Outro
G
Die land behoort aan jou

How to play Die Land

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is G. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Steve Hofmeyr

Advertisement
Advertisement