View chords used in this chart
Afinação: E A D G B ETecla: CCapotraste: Sem capotraste
[Intro]
Am
 
[Verse 1]
Am C
Lyntjie, lyntjie, waar's jy nou
G Am
Dis ek en jy weerskante van die tou
C
Ek weet jy's bang, jy's seergemaak
G
Maar ek is nie seer nie
Am
Ek is nie jy nie
 
[Verse 2]
Am C
Lyntjie, lyntjie, hier's ek nou
G Am
Moet ek eers van die dak afspring vir jou
C
Gee my net 'n kans om vir jou te sê
G Am
Dat jy die een is wat ek wil hê
 
[Chorus]
F C
Lyn vir lyn, ek wil jou lees
G Am F C G
By jou wees, in siel en gees (Ooh -Ooh - Ooh)
F C
Lyn vir lyn, wat het nou gebeur?
G Am F C G
Was dit te gou? Te gou vir jou? (Ooh -Ooh - Ooh)
Am F C G
Te gou vir jou? (Ooh -Ooh - Ooh)
 
[Verse 3]
Am C
Wêreld wêreld wêreld weg
G Am
Ek wens jy kon, net verstaan
C
Dat ek by jou, by jou wil staan
G Am
Al wat ek vra is vir een kans
 
[Chorus]
F C
Lyn vir lyn, ek wil jou lees
G Am F C G
By jou wees, in siel en gees (Ooh -Ooh - Ooh)
 
F C
Lyn vir lyn, ek wil jou lees
G Am F C G
By jou wees, in siel en gees (Ooh -Ooh - Ooh)
F C
Lyn vir lyn, wat het nou gebeur?
G Am F C G
Was dit te gou? Te gou vir jou? (Ooh -Ooh - Ooh)
Am F C G
Te gou vir jou? (Ooh -Ooh - Ooh)
 
[Outro]
Am C
Lyntjie, lyntjie, waar's jy nou
G Am
Dis ek en jy weerskante van die tou
C
Ek weet jy's bang, jy's seergemaak
G
Maar ek is nie seer nie
Am
Ek is nie jy nie
 
************************************

How to play Lyntjie

Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.

What is the starting chord?

The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.

Can I play it on guitar or keyboard?

Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.

More chords by Die Piesangskille

Advertisement