Inge 2
View chords used in this chart
Tablatura interativa
Afinação: E A D G B ETecla: DCapotraste: Sem capotraste
[Intro]
Bm G D A
[Chorus]
Bm G D
Sy dra Ray-Bans en two-tone Vans
A Bm
Sy's mooier as die sonsak op 'n Saterdagaand
G D
Sy glinster soos die maan, sy is soms skaam
A
Maar ek wil verdwyn
G A
Tussen die sterre wat so
Bm D
Skyn, skyn om jou verdwyn
G A
Kyk na my vergeet die pyn
Bm D
Skyn, skyn om jou verdwyn
G A Bm G D A
Kyk na my vergeet . . . die pyn
[Verse 1]
Bm G
Ek sien haar op die straat
D
Wyn drink, en lag
A Bm
Op 'n Dinsdagaand in Stellenbosch
Bm G
Sy het die prag van die boland
D A
In haar lag, maar wag
[Chorus]
Bm G D
Sy dra Ray-Bans en two-tone Vans
A Bm
Sy's mooier as die sonsak op 'n Saterdagaand
G D
Sy glinster soos die maan, sy is soms skaam
A
Maar ek wil verdwyn
G A
Tussen die sterre wat so
Bm D
Skyn, skyn om jou verdwyn
G A
Kyk na my vergeet die pyn
Bm D
Skyn, skyn om jou verdwyn
G A Bm G D A
Kyk na my vergeet . . . die pyn
[Verse ]
Bm G
Ek droom oor haar
D
Soos ek
A Bm
Na die Weskus se golwe staar
G A Bm
Jou branders breek hier in my kop
G D A Bm
Op die rotse waar ek weer met God oor jou praat
[Bridge]
Ek praat
G
Maar niemand luister nie
D
Ek skree, ek skree
A
Maar niemand hoor my nie
Bm
Ek praat, ek praat
G
Maar niemand luister nie
D
Ek skree, ek skree
A Bm G D A
Inge, ek skree vir jou
[Chorus]
Bm G D
Sy dra Ray-Bans en two-tone Vans
A Bm
Sy's mooier as die sonsak op 'n Saterdagaand
G D
Sy glinster soos die maan, sy is soms skaam
A
Maar ek wil verdwyn
G A
Tussen die sterre wat so
Bm D
Skyn, skyn om jou verdwyn
G A
Kyk na my vergeet die pyn
Bm D
Skyn, skyn om jou verdwyn
G A Bm G D A
Kyk na my vergeet . . . die pyn
[Outro]
Bm G D
Sy dra Ray-Bans en two-tone Vans
A Bm
Sy's mooier as die sonsak op 'n Saterdagaand
G D
Sy glinster soos die maan, sy is soms skaam
A Bm
Maar Inge, ek wil jou verstaan
************************************
How to play Inge 2
Use the controls above to change the key and text size. Follow the highlighted chords while listening, then practice each section slowly before playing at the original tempo.
What is the starting chord?
The first identified chord is E. You can transpose without leaving the page.
Can I play it on guitar or keyboard?
Yes. The chord progression works on acoustic guitar, electric guitar and keyboard. Adapt the voicings to your instrument and level.